Fatties and Monies Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 43, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fatties and Monies Guesthouse bied selfsorgverblyf in die bosboudorpie, Sabie. Die dorp skuil in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude aan die oewer van die Sabierivier in Mpumalanga. Die gastehuis is ideaal geleë naby watervalle, pragtige besienswaardighede en buitelugdoendinge.
Verblyf word in 3 losstaande eenhede aangebied. Elke eenheid het badkamergeriewe en 'n kombuisie. Elke eenheid het ook TV met Openview, sitkamertjie, gratis WiFi.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of in die tuine om die swembad-area ontspan. Daar is ook parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit kunsvlieghengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, 4x4-roetes, riviervlotvaarte, abseil en voetslaanroetes ens.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Fatties & Monies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 9de Laan 43, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Fatties and Monies Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 43, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang