Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Favour Farm Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Surine M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Stilte, pragtige uitsig en uitstekende gasvrou. Sal beslis weer daar gaan kuier. Alles was perfek. Het die diere geloof asook die nagserenade van die nagdiertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Will go there again! Loved it, nice place and lovely scenic location above the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ek sal definitief weer by die akkommodasie oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lowies M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig met al die natuur geluide om jou. Baie oulike cottage met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie T
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, vredevol, lekker ontspan. Dit was heerlik! Pragtige uitsig, lekker huisie, baie sentraal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Glanskamp tent no. 1 kort opgradering en moet appart geadverteer word. Ons was nie by die Cottages nie, maar wel in die Glanskamptent nommer 1. Daar was nie in doe advertensie gemeld dat daar nie 'n elektriese geyser in is nie, toe ons daar kom, is daar vir ons gesê ons moet vuurmaak in 'n donkie met hout buitekant vir warm water. Hulle het gehelp die eerste dag, maar verder moes ons self die donkie stook vir warm water, wat baie ongemaklik was, ons reeds 77 jaar oud. Julle het verkeerde inligting geadverteer op julle webwerf. Die badkamer is yskoud omdat die dak gedeeltelik oop is bo en die houtvloer is papnat tot by die toilet as jy klaar gestort het. Die ritssluiters is party stukkend en kry dit nie behoorlik toegetrek nie. Die uitsig is wel mooi, asook die omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit was absoluut heerlik! Die weer was nat met ons aankoms, maar die gesheer het uit hulle pad gegaan om alles toeganklik en gerieflik vir ons te maak. Die plek is pragtig en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie oulik verblyf. Tent is bietjie koud in die winter. Oulike plekkie. Badkamer is baie koud en nat as jy klaar gestort is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absolutely beautiful. It was way above our expectations, the most beautiful and tranquil camping we have done in a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lilané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Favour-plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MjBmODZhLWY2Y2EtNGM0ZC1hNGE5LWIzNWU4MzFlOTM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 R102 Favour Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024369617665 22.265049219131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang