Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernhill Tented Treehouses

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marcelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Couples get away. It is so quiet and peaceful on the farm. The tent houses are amazing. We had an awesome time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

As jy hier bly, is jy een met die natuur. Tog het jy alles om gemaklik te bly. Wat 'n paradys! So na aan die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Baie dankie vir daardie mooi review Martlie - ons waardeer dit opreg. Dit is wonderlik om te hoor dat julle so lekker in die woud gebly het. Die natuur het beslis 'n manier om ons tot rus te bring. Vriendelike groete, die Fernhill Span

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rus en stilte in die bos. Heerlik gerus, net jammer ons het so kort gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Dankie, Christo, vir daardie wonderlike resensie! Ons hoop om julle weer te sien en dat julle volgende keer langer sal bly. Vriendelike groete, die Fernhill span.

Johannes Hermanus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was 'n avontuur op sy eie, dit was heerlik gewees. Baie dankie. Wonderlike plek, baie lekker gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Hannes, dankie vir daardie pragtige review - ons waardeer dit ongelooflik baie! Ons is bly dat julle die boomhuiservaring geniet het en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, die Fernhill Span

Yolande C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie rustig en net wat jy nodig het om van die stres van die stad en werk ontslae te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Wow, Yolande, dankie vir daardie pragtige review - ons waardeer dit baie! Dit is wonderlik wat 'n bietjie tyd in die natuur vir 'n mens kan doen en ons is bly dat julle batterye weer herlaai groete, die Fernhill Span.

Christo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. In die natuur. Lekker naby Knysna en Sedgefield. Baie goeie diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Dankie Christo, vir daardie wonderlike resensie - ons waardeer dit! Hoop om julle weer op die plaas te sien. Vriendelike groete, Die Fernhill Span.

Ziyanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was perfect. It was perfect. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Dear Ziyanda, Thank you for that wonderful review - we appreciate it! When our guests describe their stay as perfect, it warms our hearts. We hope to see you again in the future. Warm regards, The Fernhill Team

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsrus. Dit was absoluut hemels. Die mense en plek is ongelooflik. Die stilte en mooi natuur gee rus en vrede, en mens voel uitgerus as jy daar weggaan. Fantasties fantasties! Die tipe plek waarnatoe mens weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Ai Christa, hoe kan mens genoeg dankie sê vir daardie pragtige resensie! Ons is bly dat julle heeltemal julle batterye kon herlaai en ons sien graag uit daarna om julle weer op die plaas te sien. Weer eens dankie vir jou pragtige woorde - ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, die Fernhill Span

Hugo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker. Mooi plek, rustige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Baie dankie vir die mooi resensie, Hugo. Ons is bly om te hoor dat julle die rustigheid van die natuur geniet het. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Karen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Onvergeetlik. Dit was net so lekker. Oggendkoffie op die huisie se stoepie met donkies wat kom more sê en koeie wat rustig wei, is sielskos. Hasies, hoenders en selfs 2 varkies stap die wêreld vol. Ons het gehelp om koeie te melk, kalfies te melk gee en skape in te bring. Die lekkerste tuisgemaakte roomys en brownies. Baie dankie vir julle gasvryheid en onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Tented Treehouses
Karen, baie dankie vir daardie pragtige review en rating! Dit is vir ons so lekker as ons gaste hul tyd op die plaas geniet en sommer inspring om al die aktiwiteite te probeer. Ons hoop om julle weer te sien... Vriendelike groete, Die Fernhill Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhill Gasteplaas, Rheenendal, Knysna, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2761ed5f8b03ef020670ebe40668e38d493b636a1c9e06c7b70a9044d48394f6d13d48dab33595306f37e7a17fff7a66d90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Fernhill Guest Farm Rheenendal 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.988953957362 22.954909143516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang