Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.6
Delarey R
1 nag
4.6
Jun 2024

Prakties, eenvoudig en gemaklik. Ja, presies waarna ek opsoek was. Vinnige oornag slaapplek met basiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Naideen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absolutely amazing. Definitely a winner. Beautiful village. Peace and quiet. Tranquility. Best camping site we've experienced so far. The host Chris absolutely kind, sweet, friendly and helpful. We love that we could choose where we can pitch the tent on the site, the bathroom was clean and tidy. The site itself is safe, clean, green, surrounded with the beautiful nature. Highly recommendable. We will surely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Very friendly and kind hosts. The camping facility (one site only) very nice and spotless. The hosts were very warm and friendly. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Fijnbosch Camping
Thank you for the nice review, you were model guests as well. Regards, Chris

Gradwill C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Mooi, rustig. Baie prettige doendinge in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juieel S
1 nag
5.0
Sep 2019

Baie mooi en netjiese plek. Baie mooi en groen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2018

Beskrywing van die plek was verkeerd. Dit was "backyard camping".

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Chris
Fijnbosch Camping
Dis presies wat ons beskrywing van die kampering is .'n Kampplek in ons agterplaas in die Village . groetnis

Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2018

Het vir 3 nagte bespreek, 50% deposito betaal, maar slegs een aand gebly. Vriendelike ontvangs, alhoewel onduidelike aanwysings om te kry. Naby aan plaaslike volk se tuistes en heel aand geraas gehoor wat mens nie veilig laat voel nie. Geen omheining om kampeerarea nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Chris
Fijnbosch Camping
Beste Susan, Ons beskrywing van die kampplek (wat op die kwotasie verskyn wat aan gaste gestuur word) is as volg: "Just some extra information: The campsite is in our backyard in the village, we do have braai facilities as well as electricity. There is no swimming pool or entertainment and the campsite is ideal if you want to explore the Tsitsikamma or as a stopover when you are travelling. You will also be the only people on the campsite as I only allow 4 people at a time. The campsite is also not fenced." Ek het ook 'in detail aanwysings gegee om hier uit te kom. Ongelukkig het julle besluit om nie langer hier te vertoef nie en gery sonder om enigiets aan ons te noem. Met ons aankoms die middag, was julle reeds weg.

Billie-jeanne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie ontspannend. My ouers het dit baie geniet. Hulle sê alles was skoon en netjies en goed geleë. Hul sal weer daar kamp. Het ook die voëls se gesing geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2017

Baie mooi ligging en natuur! As jy hou van die stilte en natuur is die plekkie vir jou, ons was mal daaroor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8eccdc99d4447f9c8acac2786c0c0da66a3e0f9b06a9f21801f956fb6b387bd281c9532fa9095a89c4b21b5e5a8111897b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 4 mense 25 5 1 4 C/O Fynbos and Assegaai streets Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968721 23.882939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang