Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FireFly Luxury Tents

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Terry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Excellent. Excellent welcome and hospitality. Stunning location next to Knysna Elephant Park. Hosts made sure our stay was peaceful and relaxing with everything supplied and couldn't do enough to make sure it was a special stay. Plenty to do in the area, especially for toddlers and youngsters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Camilla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great views of the elephants! Wonderful hospitality! Great location! Brilliant hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Uitsig onverbeterlik. Ons het in Tent Dusk gebly. Alles wat jy nodig het is daar en soveel ekstras! Die gasvrou is uitstekend. Om die olifante die heeltyd in jou gesigsveld te hê is ongelooflik. Net 5 km vanaf Plettenbergbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katelyn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It exceeded our expectations. We enjoyed the view with the elephants and the cosy and welcoming atmosphere the place, as well as the hosts, provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflike ervaring️. Hartlike, persoonlike ontvangs deur die eienaar het ons sommer dadelik laat welkom voel. Alles is so netjies, luuks en veilig! Rustigheid met net naggeluide, en laatmiddag basies op jou voorstoep. Sal beslis weer gaan en aanbeveel️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen-john H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Hot. The tents are in an open field with zero shade. It became unbearable to stay inside. 42 degree celcius. We had to leave after 1 night and no refund for the 2nd night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rochelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Definitely beyond my expectation. Simone, a great host and lovely person, made our stay extremely comfortable and made it feel like home away from home. The most wonderful getaway, with a peaceful setting. We will be back to spend 2 nights, as a new little tradition. Love the little spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Awesome. Verskaf dalk 'n alternatief as daar nie krag is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Eenvoudige, splinternuwe, luukse tentkonstruksie. Tent self is maar koud in die aand, maar die stort en beddens was heerlik warm. Lekker uitsig oor die onderste deel van die olifantfasiliteit. 'n Mens sien en hoor die olifante. Baie goeie waarde vir geld. Ons het 'n Vrydagaand daar oorgeslaap. Dit is slegs 'n 10 min ry na die Harkerville-plaasmark op 'n Saterdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

We loved glamping! If you're not one to rough it out with traditional camping then this is for you. Beautiful, neat tent with all the comforts, but still the feel of sleeping in a tent. Thanks to Simone, what a beautiful person!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431e14a241e118669877f922a5a69562cce04b21bc4cefde8fb347a412f50c112efff913f91d5a40e2c3cbf15390e289384e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm 428, Portion 16 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041306015717 23.268666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang