Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. The stay was fantastic, the view was great and nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you, Andre, and hope to see you back soon.

Latisha S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Great. Awesome stay. Place is well maintained, safe and clean. The kids enjoyed the wide open space, and fishing was good as well. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome stay - perfect for families, fishing groups! We were a group of 12 men on a fishing weekend. The house was in a great location on the dam. We were met by Simon who showed us around. There are 3 bedrooms with king beds and en suite bathrooms, and 1 bedroom with 3 single beds and an en suite bathroom. The lounge area also had an additional double bed. The kitchen was great with all the amenities and a built-in braai area. The patio overlooks the dam with enough seating for all of us. It was not an issue to share beds as we spent most of our time at the dam where we set up camp. The dam is pretty low, so it was about 250m away from the house, but we were able to drive up and down when needed. Also, the fishing was great; we caught really nice carp. We also used the cleaning service, which was available for a small fee. We all agreed that we would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you so much for this positive review, Grant. You are welcome back anytime!

Isella N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en rustig. Pragtige plek lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir jou 5 ster review. Julle is welkom terug!

Solly P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Beautiful and clean place. All you need at hand. Will be back. This was a picture perfect place to stay for my family. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig en veilige atmosfeer. Plek is netjies. Veilig. Rustig. Baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik verby! Daar is nie woorde om te beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Dit was 'n naweek vir die boeke. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Fish Tales is skoon, netjies en veilig en so rustig. My siel het gerus. Daar's geen ander woorde nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier enige tyd!

Hanlie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike plek vir 'n wegbreek en mens hengel heerlik. Dit was heerlik om by Fish Tales tuis te gaan. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie dat julle Fish Tales gekies het. Sien uit om julle terug te verwelkom!

Francesca L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige plekkie, met 'n mooi uitsig op die rivier. Ons het heerlik visgevang. Dit is 'n pragtige plek, sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Francesca... Sien uit om julle weer te host!

Lucille L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent. Excellent accommodation and the service great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 12) 52 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.927194444444 28.171861111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang