Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman’s Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wesley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantabulous. Amazing, awesome place to relax. Beautiful sights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gerief, netheid en skoon met 'n uitsig as bonus. Baie lekker gekuier, die eiendom het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gerieflike verblyf, pragtige see-uitsig en rustige omgewing. Ons het heerlik gekuier met al die geriewe wat benodig word. 'n Groot pluspunt was die skottelgoedwasser en heerlike groot binnebraai. Al wat kort was, sitstoele/bankie op die balkon om die see-uitsig te geniet en WiFi. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryn T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Exceptional. Had an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fritz L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker ontspan. Lekker ontspan en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Very pleasant stay ️. We enjoyed our stay at Fisherman’s Cottage. The house was lovely and just what we needed. I would add to the description that the living area, kitchen and main bedroom are upstairs in case anyone has mobility issues or physical disabilities. The wind and rain was really bad at night, and the ceiling and windows rattled and shook during the night. It was difficult, almost impossible to sleep with all the noise. But overall a really pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Daar was 2 dinge, TV & WiFi, wat daar nie is nie, maar anders is alles daar. Fischermans Cottage is 'n lekker plek, ons het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles G
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Enjoyed the stay and would love to return. Had a wonderful time. I expected toilet paper and all internal lights to work, but there was no toilet paper and the lights in the passage and one of the downstairs bathrooms were not working. Also, please replace those pans with stainless steel ones. Those non-stick ones are particularly dangerous to everyone's health since they are in a terrible state. Perhaps a picture of the outside of the house should be on the site since Google maps points to another house and got us lost trying to find the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Lekker rustig, baie geniet. Ja, ons het. Trappe nie ideaal vir ouer mense, woonvertrek verplig om trappe te klim. Matrasse ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Peaceful, safe, very close to the beach. Nice and quiet with very lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1a53625912bce8a95fed22491ab4184bd331c64aad0429d79d0f22f53b86a740025d37aee095849b15df76c234bbe47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 9 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669104694203 19.508995682868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang