Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Eagle-weg 2, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 610 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Flamboyant Beach House is in die Oos-Kaap in die dorpie Kaap St. Francis geleë en is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders, en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n groot stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die eet- en sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Dubbelmotorhuisparkeerplek en draagbare braaigeriewe is beskikbaar.

Die huis het 180 grade-see-uitsigte en is stapafstand vanaf die branderplankryplek en swemstrand, asook restaurante, kafees en die vuurtoring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • La Eagle-weg 2, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Eagle-weg 2, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0102ce80afe9f73156a4bd568d6acb73d334b16725f90fae4996e045fc6fe81db39d8de55221930c273a6dc87f1a1ebbbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag, vir 7 mense 2 La Eagle Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.208623728114 24.834466152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang