Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamink Beach View Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ursula F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We had a wonderful stay. The house is very clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Thank you dearest Ursula for taking the time to craft this lovely review for me. It was an absolute honour and pleasure hosting you and your friends. I will always welcome you back.

Lauren G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend! Die verblyf was wonderlik gewees. Sal enige tyd weer bespreek! Dankie vir die wonderlike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Dankie liewe Lauren vir jou 5/5 resensie, beteken werklik baie vir my. Kom kuier asb gou weer!

Shani R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantasties. Baie lekker, gesellig en mooi! Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Dankie vir jou mooi terugvoer liewe Shani, dit was 'n voorreg om jou en jou vriendinne te huisves. Dankie dat julle Flamink oorweeg het vir julle kuiertyd in Paternoster!

Peter D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Wonderful, amazing. Ons kuier uit Australia en was nog nooit op Paternoster maar ons kom volgende jaar beslis weer Paternoster toe, die keer soek ons blyplek vir 10 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Hi Pieter! Julle was besonderse gaste, baie dankie vir die ontmoet! Ek bespreek weer Flamink vir jou, met groot graagte. Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Hou asb kontak. Goed gaan!

Demetre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Dit was nou presies die rusplek wat ons nodig gehad het met 'n see-uitsig as bonus. Baie lekker ligging en goed uitgeruste verblyf. Daar is alles wat mens nodig het en dis baie netjies. Sal beslis weer hier kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Baie dankie, Demetre vir jou mooi resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle in Flamink te kon akkommodeer. Groete C

Antoinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig. Baie nice ontvang met brood, wyn en sout. Skoon, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoer Antoinette! Julle is enige tyd weer welkom! Groete Cecillie

Virgil V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasties en sal definitief die plek aanbeveel. Vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie netjies en ons kan nie wag om weer hier te bly nie. Alles is op hulle plek en daar is geen tekortkominge nie. Fabulous uitsig en baie rustig hier. Loopafstand van alle besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Virgil! Dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom terug by Flamink!

Elistha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

'n Heerlike kuier saam met vriende in 'n stukkie paradys. Die eenheid doen gestand aan die foto op die website. Nee, dit is beter as die foto''s. Die dekor laat jou sommer voel jy is op vakansie. En sommer stapafstand van die strand met die regte uitsig om die vissersbootjies te sien inkom.Sal vir seker weer hier kuier en die eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Dankie Elistha vir jou 5-ster terugvoer. Dankie ook dat jy en jou vriende sulke oulike gaste was. Julle is enige tyd weer welkom.

Tania S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Gemaklike, skoon en netjiese verblyf. Foto's korrek. Dit was my verjaarsdag en Cecillie, het ektra moeite gedoen om dit spesiaal te maak. Goed toegerus, ekstra ligte is voorsien (loadshedding), goeie beddegoed. Alles het gewerk soos dit moes. Goeie gehalte diefwering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Tania, dit word opreg waardeer. Dankie dat julle kom kuier het! Kom kuier asb gou weer.

Brian A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Would love to go back! Lovely owner, good communication and superb accommodation. Clean and homely with everything to make the stay memorable. She went the extra mile by leaving a bottle of wine and a lovely fresh loaf of bread.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cecillie
Flamink Beach View Cottage
Thank you Brian for your review and your lovely note on your departure. "What a fantastic place this was!" You are always welcome back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecillie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 15, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd019ee7604c07727bf9418fb6c1387869b84c3ea971ac96ef69b4c9c869e41194f87c4e181201bd251de85f697dc898c6d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 15 Seeduiker Road Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8090221302 17.890286204349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang