Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat On Old Main Road

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Flat On Old Main Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Fantasties!

Ek het die akkommodasie namens by dogter en haar vriendin bespreek. Hulle het dit terdeë geniet. Sandra het hulle sommer dadelik baie tuis laat voel. Die woonstel is baie goed ingerig en dit is baie goed geleë. En die tuin is absoluut pragtig!

Ian V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Baie goeie ervaring. Mense is regte mense-mense. Baie hulp aangebied. Baie rustige blyplek. Sal definitief weer gaan.

Dit was 'n baie goeie ervaring. Sal weer gaan.

Joham M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joham M

Lekker naby alles, vriendelike mense.

Braaigeriewe is nodig vir bietjie ontspanning in privaatheid asb., verder was alles perfek en bitter netjies, vriendelike mense, baie in die omgewing om te doen, naby alles.

Margaux J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaux J

Beste ooit.

Het baie lekker gebly. Die plekkies is perfect.

Riette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Dit was so lekker! Baie netjies en baie vriendelike eienaars!

Ona sal vir seker weer gaan!

Tamarah G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarah G

Absolutely delightful.

Sandra and Niel were so welcoming and very gracious and friendly hosts. Flat On Old Main Road was ideally situated for us, very central, and the fact that the beach is in walking distance was fantastic. A very simple, cozy room, with all of the essentials including the most divinely comfortable, warm, extra blankets and a heater for the chilly winter evenings. All of the basics were provided, including a tin of delicious rusks. We had a really lovely weekend away, and will definitely be back sooner rather than later.

Esther M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Keurige akkommodasie met plattelandse gasvryheid.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs, keurige dekor en onberispelike netheid van ons akkommodasie. Ons sien julle vir seker weer. Dankie Sandra en Niel vir julle gasvryheid. Onrus en sy mense het diep in ons harte gekruip.

Colin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S

Wonderlik. .

Gasvryheid geniet. Pragtige view. Baie lekker rustig.

Jurie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie L

Ek het sowaar my verblyf by Flat on Old Main Road geniet!

Dankie, dit was voortreflik!

Rita S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Lieflike plek, gawe eienaars, hulpvaardig.

Sal beslis weer daar oorslaap in toekoms.

Robin D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin D

Heerlik ontspannend.

'n Aangename knap plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Sandra en Neil was vriendelike en behulpsaam met inligting en wat ons ookal benodig het. Het te alle tye veilig gevoel.

Alexandra B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra B

Homely and peaceful.

Flat on Old Main Road is a quiet, cosy little place with everything you need to feel happy and comfortable away from home. The garden is absolutely beautiful while hosts (Sandra and Neil) are warm and welcoming. Really enjoyed my stay and would definitely stay here again.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Thank you very much for staying with us Alex.

Thanks also for your very good review on Flat on Old Main rd. ONRUS.

Kind regards ,
Sandra de Wet

Flat On Old Main Road
Linda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Pragtig, baie netjies, vriendelike diens, lekker privaat.

Sal beslis aanbeveel het alles wat jy nodig het om heerlike etes te berei.

Theresa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Baie netjies en eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Sal beslis aanbeveel.

Stefan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Die beste.

Dit is die vriendelikste twee mense wat ek in 'n lang tyd ontmoet het. Ek sal beslis weer soontoe gaan en ek sal dit aan almal aanbeveel.

Martin S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Dit was baie lekker.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaars tannie Sandra en oom Niel. Die woonstel is baie netjies, stylvol en rustig. Die perfekte plekkie om net te kom ontspan, weg van die gewoel van die stad. Die omgewing is veilig, sal definitief weer gaan.

Marius D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Het dit baie geniet.

Baie vriendelike diens, verblyf baie netjies en pragtig. Sal weer gaan kuier.

Charlotte L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Dit was 'n regtig baie lekker: baie netjies Sandra en Niel baie goeie Gashere. Sandra is baie gasvry haar tuin is pragtig. Heerlik net om te ontspan.

Sandra se tuin is 'n regte paradys heerlike stoele en dek waar jy kan uitspan lekker naby alles.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Hallo Charlotte,
Baie dankie vir jou goeie review vir Flat on Old Main Onrus.
Ek waardeer dit baie! Dankie ook dat jy hier by ons gebly het . Kyk mooi na jouself.
Groete Sandra

Flat On Old Main Road
Prof Hannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Netjiese eenheid.

Die eienaars, Sandra en Niel, het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en het gehelp om ons bagasie op en af te dra uit die eenheid uit. Eenheid netjies en gerieflik. Baie goed geleë. Sal weer daar tuisgaan.

Lize-mari J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari J

Flat on Old Main is a beautiful, stylish little apartment with friendly hosts who made me feel at home.

I had everything I needed and appreciated the small finishing touches (especially the home made rusks) to make me feel at home. Communication with the host was very easy, and I was greeted by them upon arrival. My ETA was a bit earlier than check-in time, but the host allowed me to check in earlier as everything was already ready for my arrival. I would definitely recommend this place to any solo traveller looking for a cozy place to stay in the area.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Goeiemiddag Lize-Mari,

Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe review vir Flat on Old Main.

Ek waardeer dit opreg. Sien jou hopelik weer. Sandra

Flat On Old Main Road
Louis C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Fantasties lekker gekuier, 4 nagte lank!

Flat on Old Main Road is `n pragtige plekkie, baie netjies, keurig ingerig en voldoen aan die fynproewer se vereistes. Dit is baie gerieflik in Onrus geleë en die Onrus Karavaanpark en die see is slegs `n hanetreetjie daarvandaan. Die oopplanwoonstelletjie is lekker ruim, het heeltemal genoeg ventilasie en die trappies gee `n mens ook sommer `n bietjie oefening. Persone wat moeilik loop, sal dit minder gerieflik vind. Ons kon ons voertuig agter `n toesluithek parkeer en vir ekstra veiligheid is daar ook `n staalhek voor die woonstelletjie se deur aangebring. Ons het egter nooit op enige stadium onveilig gevoel nie en het dikwels gaan stap, nie net langs die see nie, maar ook in die woonbuurt en hoofstraat. Dit is vir seker `n blyplekkie aan te bevele vir diegene wat Onrus/Hermanus besoek!

Flat On Old Main Road se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie! Ons waardeer dit.
Groete,
Sandra,
Flat on Old Main Road.

Flat On Old Main Road
Madelein V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Dit was fantasties!

Dit was 'n ondervinding en memory wat ek altyd saam my sal dra. Awesome plek en awesome twee mensies.

Simone B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Waarde vir jou geld.

Flat On Old Main Road is rerig waarde vir jou geld, baie mooi uiteengesit met als wat jy nodig het om weg te breek, baie rustige area, 'n minuut se loop van di mooiste Lagoon en loop nog 'n entjie verder en jy's by die see. Eienaars is baie gaaf en behulpsaam.

Naomi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Lovely accommodation, highly recommended.

Sandra was very welcoming and we will definitely use this accommodation again.

Thinus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Gerieflik.

Sentraal en naby die see. Selfs vir ons een nag ekstra bygesit. Kon ongelukkig nie bly nie, maar sal def weer gaan.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie review vir ons woonstel hier in Onrus! Ons waardeer dit opreg en hoop julle kom weer oorbly. Groete, Sandra en Niel.

Flat On Old Main Road
Dawid M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Baie lekker.

Warm aangename plek. Groot genoeg vir twee mense. Al die geriewe wat jy nodig sal, bobaas-gashere en silwerskoon. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae wat ons by julle plek kon oorbly Sandra!

Flat On Old Main Road se terugvoer

Hallo Dawid,

Baie, baie dankie vir jou goeie resensie oor ons en die woonstel. Ek waardeer dit baie. Kom gerus weer.

Bly gesond en groete aan julle altwee. Sandra

Flat On Old Main Road
Linda T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T

Uiters skoon, goed toegerus en gerieflik. Naby die see en koffiewinkels.

Die eienaar is uiters professioneel en vriendelik. 'n Mens voel dadelik tuis. Alles is soos op foto's voorgestel.

Maria V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Heerlik.

Baie lekker gebly dankie.

Carine K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine K

Alles was perfek!

Dit was ons tweede besoek by Flat on Old Main. Soos die eerste kuier was ons baie tevrede met die kamer se grote, netheid en algehele omstandighede.

Sheldon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheldon S

Fun and relaxing, with a hint of danger(not the bad kind) it was very fun, would 10/10 recommend Sandra and Niel

Friendly and accommodating hosts, great knowledge of the area! Supportive and overall just the best people we've met on our travels so far, I look forward to staying over again

Flat On Old Main Road se terugvoer

Thank you for your kind review, Sheldon !! Hope to see you two again at Flat on Old Main. Regards, Sandra

Flat On Old Main Road
Douglas V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas V

We had a awesome stay - we would highly recommend it.

We had a fabulous stay at the accommodation. It is very neat, clean and is well equipped. The hostess (tannie Sandra) and host (oom Niel) was amazing - they were very friendly, helpful and made our stay such a unforgettable experience! We have travelled to Hermanus for the past 4 years and we stayed at different accommodation - after our stay with them we would never book again our accommodation with anybody else. The rates are cheap - it is absolutely value for money! You can't go wrong.

Esme W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme W

Ek het baie lekker gebly!

Die plek is ruim met alles wat jy nodig het. Dit is ook baie sentraal geleë en kon ek lekker rondstap. Die gasheer en -vrou was baie gaaf en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly!

Elize B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Onverbeterlik.

Ons kuier was regtig onverbeterlik. Alles was puik en keurig. Daar is tot in die fynste detail aandag gegee aan al ons behoeftes. Baie dankie. Ons kom weer.

Tiaan W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W

Kompak, goed toegerus, skoon en lekker!

Sandra en haar man was baie gasvry. Ons het lekker gesels en hulle het gehelp om my bagasie na die eenheid te dra, 'n braaibak en tang vir my geleen en selfs 'n suurlemoen gegee toe ek Saterdagaand besef ek het vergeet om te koop! Ons het baie lekker gebly, sal weer van die blyplek gebruik maak en kan dit beslis aanbeveel!

Flat On Old Main Road se terugvoer

Beste Tiaan,

Baie dankie vir mooi review vir Flat On Old Main Rd Onrus.

Julle seuntjies is pragtig, wa-wyd wakker en het ons koue naweek opgebeur.

Groete,
Sandra en Niel

Flat On Old Main Road
Alfred C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred C

Rustig, ideaal en vriendelike mense.

Dankie vir die wonderlike verblyf wat ons teen 'n goedkoop prys ontvang het. Ek sal julle aan almal ─ my vriende en familie ─ aanbeveel. Baie dankie.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Baie dankie Alfred en jou vriendelike vrou vir mooi review vir Flat On Old Main Rd! Kom gerus weer.
Groete
Sandra en Niel de Wet

Flat On Old Main Road
Zenda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda V

Baie lekker gebly!

Die eienaars was ongelooflik vriendelik. Baie netjies en alles wat mens nodig het.

Edwin S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

What a lovely, homely feel.

Will definitely be back again, it didn't feel as if we had left home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n lieflike, huislike gevoel.

Sal beslis teruggaan. Dit het gevoel of ons nie ons huis verlaat het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amy C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C

Such kind hosts with a wonderful feel inside the room itself! So comfy.

Such kind hosts with a wonderful feel inside the room itself! So comfy, we felt at home. All the trimmings and extra touches were wonderful.

Carine K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine K

Waarde vir geld.

Kamer ruim, baie netjies en skoon. Alles wat ons benodig het was daar en nog meer. Sandra en haar man is ook baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal die woonstel vir seker aanbeveel en sien uit na ons volgende kuiertjie daar.

Carolize P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolize P

Vriendelike verwelkoming en baie netjiese plek.

Die plek was verskriklik netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Flat On Old Main Road as ons Hermanus se rigting beweeg en ook ander mense aanraai om hier te gaan kuier.

Elzette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Heerlik.

Flat On Old Main is ‘n bitter oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Dit was skoon en netjies en alles soos wat dit moes wees. Sandra is dierbaar en altyd bereidwillig om te help. Dit was ons tweede keer hier en ons het dit baie geniet. Sien uit daarna om weer te kom!

Gerdia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia V

Wonderlike wegbreek!

Ons het so lekker gebly hier, die plek het alles wat mens nodig het. Sandra en Niel is so gasvry en baie vriendelik, ons het tuis gevoel. Ons sal definitief weer teruggaan en die plekkie vir almal aanbeveel. Baie dankie Sandra en Niel.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Goeiedag Gerdia,

Baie dankie vir julle mooi resensie vir Flat on Old Main Road. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle lekker gebly het,

Ons hoop julle kom weer hierheen, veral in die somermaande.

Groete,
Sandra en Niel de Wet

Flat On Old Main Road
Danelle J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle J

Baie dankie vir 'n stylvolle, goed toegeruste blyplek! Ons het dit baie geniet!

Baie dankie vir 'n lekker home away from home gevoel, ons het dit baie geniet. Die kamer en geriewe was mooi netjies, lekker ingerig, alles wat mens kort en meer. Baie dankie aan die De Wets, ons het lekker gekuier!

Robert K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Perfect comfort in lovely garden setting.

Our stay in Flat on Old Main Road was wonderful. The accommodation was very clean, beautifully furnished and had all the comforts of home. Access to the property is easy with off-street parking. The sound of birds in the morning was lovely as the gardens are a haven for them. It is the best self-catering accommodation we have stayed in. Our hosts Susan and Neil were helpful and friendly. The walks in Onrus and Hermanus give peace to the soul and the market at Hermanus was lovely as well. Thank you for sharing your home with us Susan and Neil. Wonderful weekend.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Thank you very much for the great review for Flat on Old Main Road. We loved having you here and know that you enjoyed Onrus and your walks every day. Do come again!
Kind regards,
Sandra and Neil

Flat On Old Main Road
Christina V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Ons het soveel meer gekry as waarvoor ons gehoop het.

Alles omtrent die verblyf was net reg: die gashere, die gemaklike bed, die skoon geriewe, alles wat ons nodig gehad het was daar! Ons kom beslis weer.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Beste Christina en familie,

Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het, ons het jule besoek geniet en sien uit na nog vele kuiers.

Baie dankie ook vir julle mooi resensie.

Groete,
Sandra Onrus.

Flat On Old Main Road
Janine C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Rustige en welkome atmosfeer.

Perfekte ligging naby die strand, restaurante en winkels. Die wooneenheid is stylvol uitgelê en ons het goeie nagrus geniet. Ons het 'n paar nagte oorgeslaap en daar is ook voldoende geriewe vir selfsorg.

Henk D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D

Baie gerieflik, groot en netjiese akkommodasie.

Sandra was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het die verblyf daar baie geniet en dit is binne loopafstand vanaf die local pub wat bekostigbare en lekker kos bedien.

Danie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Gemaklike, netjiese en skoon verblyf.

Die plekkie het my verwagtinge oortref. Baie lekker bed, small touches beïndruk. Die De Wet's is baie gaaf en vriendelik.

Tersia D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Baie oulike plekkie met als wat mens nodig het.

Die akkommodasie is regtig baie oulik! Daar is alles wat mens nodig het vir 'n paartjie. Dit is pragtig skoon en gemaklik en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat waarde vir geld wil hê.

Johan B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons het heerlik kon ontspan.

Sandra en Neil is baie gasvrye mense wat dit vir ons moontlik gemaak het om regtig tuis te voel. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Baie dankie Johan vir die mooi resensie!! Waardeer dit en hoop julle kan weer kom bly.

Groete
Sandra de Wet

Flat On Old Main Road
Monique V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Baie lekker gebly!

Sandra en Niel is fantasties. Ons het 'n rustige naweek beplan en dit en nog meer is wat ons gekry het.

Karen J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Sien reeds uit na ons volgende kuier.

Die eenheid was baie skoon en netjies, met 'n pragtige tuin, en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek. Gashere Sandra en Niel het ons ook gou tuis laat voel. Baie dankie!

Jodie O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie O

Dit was 'n lekker romantiese wegbreek vir ons en net wat ons nodig gehad het.

Die plekkie was netjies en skoon en die gasvrou was baie vriendelik. Ek sal definitief weer die plekkie besoek of aanbeveel aan vriende. Die tuin was ook pragtig en die huis is naby winkels en die see geleë wat dit baie lekker maak om te stap. Hulle kan egter verbeter op hulle braaigeriewe maar verder was dit 'n heerlike wegbreek naweek.

Marc M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M

Neat as a pin!

Very friendly and welcoming hosts offering a spotless apartment, tastefully decorated, containing very thoughtful extras! The setting is central, pretty and peaceful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies!

Baie vriendelike en gasvrye gashere met 'n silwerskoon woonstel wat smaakvol versier is en met oulike ekstra's ingerig is! Die ligging is sentraal, pragtig en rustig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Thank you, Marc, for your thoughtful and positive review. We are always very happy when our guests enjoy the flat on old main road.

We are fortunate to live here in Onrus, a very peaceful small town with a beautiful beach and a great tidal pool and really beautiful walks and a brand new shopping mall as well. We hope that you will be able to return here or at least tell your friends about us. We wish you well with your building project in Vermont and thank you once again for your very welcome review.

Kind regards Sandra and Niel de Wet

Flat On Old Main Road
Thomas P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Wundervoll.

Super geschmackvolle Einliegerwohnung, keine Klimaanlage (braucht man nicht, mögen wir auch nicht), Braai Area, die nettesten Vermieter der Welt, schöner Garten, secure parking, gute Lage.

Leslie F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie F

Baie gerieflik en heerlik gebly.

Dis 'n baie goed toegeruste netjiese eenheid in 'n pragtige tuin en goeie omgewing en ligging met vriendelike diens.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Goeiedag Leslie en Isabel,

Baie dankie vir mooi resensie. Waardeer dit. Was baie lekker om julle te leer ken en hoop ons sien mekaar weer.

Groete
Sandra

Flat On Old Main Road
Lana V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Waarde vir geld, sentraal geleë.

Beslis die moeite werd. Sandra en Niel is baie gasvry en vriendelik. Sentraal geleë, naby Hermanus en al die toerisme-aanloklikhede. Goeie waarde vir geld vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Estelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Rustige en mooi eenheid.

Ons het lekker gebly by Flat On Old Main Road. Sandra en Neil was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en die woonstel mooi. Sal weer kom kuier.

Rene S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Baie lekker.

Hierdie woonstel is pragtig. Daar is alles binne die woonstel wat mens aan kan dink. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer daar bly. Die woonstel is ook reg vir langtermynverblyf. Die eienaars is baie vriendelik en die area is so lekker met resturante en winkels naby.

Christelle G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Gerieflik ingerig, waarde vir geld.

Het baie lekker hier gebly. Netjies en skoon, baie goed ingerig.

Elmey G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmey G

Heerlik rustig en baie skoon en netjies.

Die perfekte plek om rustig te word en lekker te ontspan. Die woonstel is baie skoon en netjies en die gashere is vriendelik en hulpvaardig. Ons gaan beslis weer.

Tania K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

I really loved my time here and look forward to returning.

The space is just gorgeous, inspiring, simple, nurturing and quiet. There is loving attention to detail everywhere. The location is so central and close to the beach and ocean. The bed is very comfortable and the flat is perfectly equipped with everything one could need. Sandra is very flexible and accommodating with check-in and out arrangements and made us feel so welcome and at home. Most wholesome, healthy, happy beautiful space! Such gratitude!

Lies Francke N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lies Francke N

Heerlijk verblijf in Flat On Old Main Road. Sandra is een hele goede gastvrouw die ons heel erg heeft verwend.

Vanaf het eerste moment dat je de Flat binnenkomt voel je je thuis. Het is een lichte ruime kamer, smaakvol ingericht met een goed bed. Sandra. Was een heel gastvrije gastvrouw die alles deed om het verblijf voor ons zo prettig mogelijk te maken.

Lee W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W

Fantasties.

Dis waarde vir geld, ons het baie lekker tuis gegaan. Dis netjies ingerig en die gasvryheid is fantasties. Ek beveel definitief aan.

Bennie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M

Heerlik gebly!

Ek sal hierdie aanbeveel vir almal. Die woonstel is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en dit was 'n plesier om daar te bly. Sal verseker weer daar aanklop as ons verblyf in Hermanus nodig het.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Beste Reinach en familie. Baie dankie vir julle goeie oorsig en baie positiewe aanmerkings oor die woonstel.

Ek waardeer dit en hoop dat julle weer sal kom bly.

My beste wense vir 2017 en baie groete aan Isabella, sy was 'n groot bonus.

Groete, Sandra de Wet Onrus

Flat On Old Main Road
Ep V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ep V

Gerieflik, skoon en mooi.

Dit is ons tweede keer wat ons hier kom kuier en dit is altyd 'n plesier. Die ekstra moeite en aandag wat Sandra doen vir haar gaste word waardeer. Baie dankie.

Nanika P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanika P

Ons het heerlik gebly en sal vir seker teruggaan! Vriendelikste mense!

Baie goeie waarde vir geld en 'n lekker rustige blyplek. Dit is min dat 'n plek lyk presies soos op die foto's en selfs nog dit oortref. Niel en Sandra is baie oulik en behulpsaam en sit baie moeite in klein dinge byvoorbeeld beskuit in die kombuis ens. Ons sal vir seker teruggaan! Baie dankie vir die lekker tyd daar!

Tamryn V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn V

Welcome and homely environment.

The accommodation is exactly what you need for a quiet break away, close to the beach and shops. Sandra and her husband are really wonderful and make you feel very welcome during your stay. My husband and I will keep coming back every year, we absolutely love this place!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike en tuis omgewing.

Die verblyf is presies wat jy nodig het om weg te breek, naby die strand en winkels. Sandra en haar man is wonderlik en laat jou baie tuis voel. Ek en my man sal elke jaar terugkom, ons is mal oor die plek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lerato M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Enjoyed the stay.

I loved the place and enjoyed the stay.

Marelize L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Flat on Old Main Road is lekker privaat en eienaars baie vriendelike mense.

Niel en Sandra is baie oulik! Dit was baie lekker, dit is privaat en ons was nie ver van die strand af nie. Ons het baie lekker gekuier en sal verseker weer by Flat on Old Main Road gaan bly in die toekoms! Perfekte plekkie vir 'n paartjie!

Flat On Old Main Road se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi review! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms hier op Onrus.

Baie groete,

Sandra. Flat on old main rd

Flat On Old Main Road
Matthys C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C

Ontvangs was eersteklas. Verblyf was puik!

Ons was uit die veldgeslaan met die grootte, volledigheid en ligging van die eenheid teen 'n uiters billike tarief.

Merylle C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merylle C

Die verblyf was naby alles. Dis mooi en die tuin en dekor maak die plekkie net meer spesiaal.

Ons het in 'n mooi en private plek gebly, was verwelkom deur die vriendelike eienaars. Ek het die netheid, dekor en "attention to detail" waardeer. Lieflike plekkie vir wegkom.

Henko V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

3 dae wat soos 'n week gevoel het!

Al ons verwagtinge is oortref. Sou nog langer bly as ons net kon! Beter waarde vir geld sal jy moeilik kry!

Flat On Old Main Road se terugvoer

Hallo Henko en Riekie,

Baie dankie vir die baie positiewe review wat julle vir ons woonstel gegee het!!!

Ek waardeer dit opreg. Kom weer as julle in die Overberg is.

Groete

Sandra de Wet

Flat On Old Main Road
Richard P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Quiet, pleasant break.

We really enjoyed our time. Pleasant hosts, a comfortable apartment and easy walks to the sea and local restaurants. Couldn't have asked for more.

Ronel S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantasties!

Sandra (eienaar) was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was super netjies en skoon met alles wat jy nodig gehad het.

Rian V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V

Besonder aangenaam en gasvry. Beveel ten sterkste aan.

Ek is baie gasvry ontvang en daar was deurentyd vriendelike bereidheid om met enigiets te help. Die ligging is sentraal en dis ook baie veilig. Die geriewe is voldoende vir 'n aangename verblyf.

Francois V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Baie beter as verwag.

Onrus het ons baie beïndruk en die Flat on Old Main Road was die perfekte oornagplek op ons roete van Hermanus tot Mosselbaai. Die eienaars, Sandra en haar man, is sout van die aarde mense wat 'n stylvolle, ontspanne blyplek geskep het om te geniet. Die geriewe is baie skoon en netjies en die ligging is perfek om Hermanus te besoek. Jy kan ook van die Flat on old Main Road Onrus te voet ontdek - kan dit aanbeveel.

Corne C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C

Baie netjiese en uitstekende verblyf.

Die verblyf is uit die boonste rakke, die ontvangs was uitstekend. Ons het baie welkom gevoel en sal dit definitief aanbeveel.

J V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J V

Enkelvertrek op eerste vloer van woonhuis met mooi tuin.

Die netjiese enkelvertrek op eerste vloer van woonhuis het al die basiese geriewe wat nodig is vir 'n vakansie. Die TV kan groter wees en internettoegang sal handig wees. Die veiligheidshek maak na verkeerde kant oop en dit kort mooi beplanning om in te kom.

Neil W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W

Beautiful, clean and decent place to overnight.

The owners live on the property and I received a warm welcome on arrival. The room, kitchen and bathroom was equipped with every possible item to make your stay comfortable. Even had rusks for coffee. I will definitely use this flat again.

Flat On Old Main Road se terugvoer

Hi Neil, thank you very much for giving the flat such a good rewiew!! We enjoyed having you and are very pleased that you had a good time.

Please return when you need a break .

Kind regards,
Sandra de Wet

Flat On Old Main Road
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYzk5YjUxLWMwMWMtNDFhZS05OGU2LWM2YmJlOGFhYTQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 30 Old Main Road Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.413180905018 19.174991548061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang