Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat On Old Main Road

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jaco S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties! Ek het die akkommodasie namens by dogter en haar vriendin bespreek. Hulle het dit terdeë geniet. Sandra het hulle sommer dadelik baie tuis laat voel. Die woonstel is baie goed ingerig en dit is baie goed geleë. En die tuin is absoluut pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie goeie ervaring. Mense is regte mense-mense. Baie hulp aangebied. Baie rustige blyplek. Sal definitief weer gaan. Dit was 'n baie goeie ervaring. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joham M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker naby alles, vriendelike mense. Braaigeriewe is nodig vir bietjie ontspanning in privaatheid asb., verder was alles perfek en bitter netjies, vriendelike mense, baie in die omgewing om te doen, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaux J
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Beste ooit. Het baie lekker gebly. Die plekkies is perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was so lekker! Baie netjies en baie vriendelike eienaars! Ona sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Absolutely delightful. Sandra and Niel were so welcoming and very gracious and friendly hosts. Flat On Old Main Road was ideally situated for us, very central, and the fact that the beach is in walking distance was fantastic. A very simple, cozy room, with all of the essentials including the most divinely comfortable, warm, extra blankets and a heater for the chilly winter evenings. All of the basics were provided, including a tin of delicious rusks. We had a really lovely weekend away, and will definitely be back sooner rather than later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Keurige akkommodasie met plattelandse gasvryheid. Ons was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs, keurige dekor en onberispelike netheid van ons akkommodasie. Ons sien julle vir seker weer. Dankie Sandra en Niel vir julle gasvryheid. Onrus en sy mense het diep in ons harte gekruip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. . Gasvryheid geniet. Pragtige view. Baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie L
Lang verblyf
5.0
Feb 2022

Ek het sowaar my verblyf by Flat on Old Main Road geniet! Dankie, dit was voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lieflike plek, gawe eienaars, hulpvaardig. Sal beslis weer daar oorslaap in toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYzk5YjUxLWMwMWMtNDFhZS05OGU2LWM2YmJlOGFhYTQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 30 Old Main Road Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.413180905018 19.174991548061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang