Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat On Old Main Road

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flat On Old Main Road is in die dorpie Onrus geleë, 7 km vanaf die kusdorpie Hermanus. Hierdie eenheid is perfek vir 'n paartjie of enkelreisiger wat 'n rustige wegbreek wil hê.

Die woonstel is op die boonste vloer geleë en het sy eie ingang met oopplan-leefarea, en het slaapplek vir 2 volwassenes of 'n enkel persoon. Verblyf in hierdie woonstel bestaan uit 'n koningingrootte-bed met 'n badkamer wat 'n stort oor die bad, wasbak en toilet het. Die eenheid het ook 'n kombuisie met die nodige geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas, 'n glasoond en breekware met eetgerei.

Die buitetrappe lei af na 'n houtdek met 'n tafeltjie en stoele vir gaste. Braaigeriewe is beskikbaar, en voertuie kan snags die terrein ingebring word, aangesien die hekke vir veiligheid gesluit sal wees.

Flat On Old Main Road is in die middel van Onrus geleë, 2 minute se stap na die strandmeer, asook 10 minute se stap vanaf die strand en Milkwood Restaurant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flat On Old Main Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYzk5YjUxLWMwMWMtNDFhZS05OGU2LWM2YmJlOGFhYTQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 30 Old Main Road Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.413180905018 19.174991548061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang