Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatlet Peaceful

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantal G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Dit was so 'n lekker tydjie om net weer onsself te vind en rustig te wees. Dankie, ons het baie lekker gebly. Ek en my dogter het volkome veilig gevoel. Wat Hanlie van Flatlet Peaceful anders maak as baie plekke waar ons al was, is dat haar woonstel so georganiseerd toegerus is. Daar is verhitting, verkoeling, ekstra komberse, meer eetgerei as waarvoor daar beddens is (nogal raar en regtig nodig). Daarby is sy baie aangenaam en behulpsaam. Die vuurpit is ook 'n besondere lekker. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Baie dankie vir jou terugvoer. Net n plesier gewees om julle te huisves. Seën vir die toekoms. Vriendelike groete.

Marieta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm and friendly. Caring and friendly host, high standard of cleanliness, lovely outdoor braai area, safe, great location. Highly recommended! Value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer. Dit was aangenaam om julle te huisves. Hoop om weer te sien. Vriendelike groete

Madelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerief en gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtig skoon, gerieflik met alles soos nodig, uiters gasvrye eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Baie dankie vir jou terugvoer. Vriendelike groete

Celeste Macleod B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing, calming and a very kind and considerate host. The location was perfect for our needs - we had our dog with us as we were attending Championship Dog Shows in the area. The host was courteous and kind, and she checked in with us regularly. The living area was lovely and we had access to her beautiful and peaceful garden area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Celeste, thank you for your kind words. Lovely well-behaved dog. Pleasure hosting you and your daughter. Hope to see you again. Kind regards, Hanlie.

Hilda S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Uitstekend verblyf. Heerlik gebly, fantasiese gasheer en baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Baie dankie vir jou terugvoer. Was aangenaam om jou te ontmoet. Seën vir die toekoms. Vriendelike groete Hanlie

Leona L
1 nag
5.0
Feb 2024

It was lovely. Lovely! Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Thank you, Leona. Hope to see you again. Kind regards, Hanlie

S K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het net een nag oorgeslaap, maar is baie goed behandel en tegemoet gekom. Die gasvrou was baie bedagsaam en tegemoetkomend, 'n wonderlike gasvrou. Die verblyf by Flatlet Peaceful was ook 'n ware weergawe van die foto's op die webwerf. Dit was voorwaar vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Was aangenaam om julle te ontmoet. Bly julle kon jul kort verblyf aangenaam ondervind. Vriendelike groete

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oulike plek met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, net te kort om die plekkie behoorlik te benut en waardeer (was daar net vir 2 dae en baie betrokke by 'n troue vir die tyd).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Baie dankie dat julle Flatlet Peaceful gebruik het vir julle vinnige wegbreek. Seën vir julle jaar en julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete

Keyla M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons het dit baie geniet en die dorpie verken, al wat ons net daar vir 1 aand. Ons het heerlik gebly! Die tannie is baie baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer terug gaan. Baie rustige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Was net 'n plesier om julle te ontvang. Baie dankie vir julle skrywe. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Amy-lee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Will definitely come back again. I enjoyed my stay at Flatlet Peaceful. The host welcomed us and showed us around the flatlet. Very friendly and informed us about the availability of a generator should there be load shedding. Thank you for accommodating us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannetjie
Flatlet Peaceful
Thanks for your support and kind words. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 105, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d5af15d6d901b8dc2c127b1f12f145479588c0dd19df953d650c7dedbb18194b82d23a49b58d80238d0caf7f5d3a0a8d19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 3) 87 5 1 5 105 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.34146683609 19.024493887912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang