Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleur de Lys Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Fleur de Lys Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Xanthe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanthe M

Fantasties, sal beslis aanbeveel.

Baie dankie vir julle behulpsaamheid en gasvryheid. Ons het baie lekker geslaap en waardeer alles waarmee julle ons gehelp het!

Tanya G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Fantastic and quiet! Food for the soul.

We had a super stay and identified a common wood owl! That's a first!

Henry S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Dankie vir 'n baie lekker naweek.

Rustige en skoon verblyf met asemrowende natuurskoon.

Lauren B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Peaceful and beautiful.

Fluer de Lys is on a stunning farm with gorgeous sunrises and sunsets. The rondavel was clean and comfortable. No generator for load shedding but all the light bulbs are rechargeable so you have light (and with a lovely braai area and fire pit what more do you need?). Elize was so friendly and super helpful, nothing is too much trouble. Great little pub just down the road and only 40 km from Kruger's Orpen Gate. 20 minutes to Hoedspruit (note to travellers, if you need to do grocery shopping, rather go to Hoedspruit, the shops in Ackornhoek are not great).

Clarissa N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa N

Was net vir oornag daar op pad Wildtuin toe.

Ons was daar vir 'n vinnige oorslaap. Kan dit aanbeveel vir gesinne wat die omgewing wil verken.

Fhumulani M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fhumulani M

Breathtaking.

The place is amazing, super clean and safe. A cool gateway place for nature lovers. Had a wonderful time. Thank you to the owners.

Dawn W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Heerlike gemaklike chalets.

Was baie mooi skoon en ons dogter kon by ons slaap op die ekstra bed, mense baie vriendelik!

Thinus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus P

Rustig, netjiese plaasatmosfeer.

Ideale rusplek net voor die Wildtuin. Orpenhek is sommer net om die draai. Ruim, netjiese rondawels. Bederfies is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Linda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Uitstekend.

Diens was uitstekend. Baie gerieflik en ruim akkommodasie. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit definitief aanbeveel.

Ferdi S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi S

'n Klein oase, baie gerieflik en veilig.

Fleur de Lys is uitstekende waarde vir geld in 'n omgewing waar van die bestemmings duisende rande per nag kos

Antonetta M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonetta M

Skoon en baie goed ingerig.

Sou graag langer wou bly en van die stoep se kuiergeriewe gebruik maak, maar ons was deur die dag in die wildtuin. Heerlike plek.

Anton B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Heerlik rustig! Baie mooi natuurskoon, stil en baie voëls!

Ons sal Fleur de Lys weer besoek. Ongelukkig het hulle probleme met water gehad en ons was 'n tyd lank sonder water die oggend en dit het ons reisplanne bietjie omver gegooi. Ek moet egter toegee hulle het dadelik aandag aan die probleem gegee.

Wilma H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma H

Lekker rustig en mooi skoon.

Ons was net 1 nag daar op pad Sabie Sands toe, maar ons sou maklik 'n hele week kon bly het. Mooi skoon rondawels, pragtig geleë, heerlik rustig.

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur de Lys Plaas, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZDE2YjBkLTJlYjMtNGM1My1iMmI4LTg5MGYxNzJiOGUwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm Fleur de Lys Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.547903910321 31.019554138184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang