Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sandy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Footprints is a lovely place to stay in Kleinmond! We had a wonderful stay at Footprints and also enjoyed the extra space outside of our bedroom socialising with the other guests. Lindie and Maritz are fabulous hosts and everything was neat, tidy and abundant, making our stay very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit het hier soos 'n vyfster hotel gevoel. Ons het 'n juweel ontdek. Alles van die hoogste kwaliteit - beddegoed, breekgoed, glase, handdoeke. 'n Groot houer van die beste beskuit. 'n Plunger en ook 'n koffiemasjien met pods. Die interieur was baie interessant. Die gasheer en gasvrou was uiters gaaf en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Beste Gerhard! Duisend dankie vir hierdie pragtige resensie - julle komplimente maak sommer ons harte warm. Ons is so bly julle het so lekker hier in Kleinmond gekuier. Ons sien julle gou-gou weer. Groete. Lindie & Maritz

Judy J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld en baie gerieflik. Baie gerieflik en goed ingerig. Lekker naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie Judy vir jou resensie propvol komplimente. Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Ons sien jou binnekort weer. Groete. Maritz en Lindie

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful. Beautiful and tranquil. Our room was amazing. I loved their decor, and the host was amazing. She greeted us warmly and was very attentive to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed the peaceful and tranquil atmosphere at our guest house. It's wonderful to know that you loved the decor and found your room to be amazing. We always strive to make our guests feel welcome and cared for, so your compliments mean a lot to us. We hope to have the pleasure of hosting you again soon for another relaxing stay! Warm regards, Maritz & Lindie

Paul R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great. Uitstekend! Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Dankie vir julle ondersteuning, Paul! Julle was 'n fantastiese gesin om te huisves en julle het ons plek so skoon en netjies gelos. Kon skaars sien julle was hier. Met gaste soos julle bly die bedryf net 'n plesier! Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Maritz & Lindie

Dolf B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Puik! Die woning was uitstekend ingerig en het werklik alles gehad wat mens van kan droom vir 'n tyd van ontspanning by die see, en dan is die see boonop 'n klipgooi van die voordeur af. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Hallo Dolf! Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons is baie bly jy het jou verblyf hier by 'Footprints in Kleinmond' geniet. Ons hoop ons sien jou gou-gou weer. Groete. Maritz & Lindie

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kuier by Footprints in Kleinmond was perfek. Ons maak al klaar planne om weer te gaan. Ons tydjie by Footprints in Kleinmond was net te kort. Dis 'n pragtige plek. Smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het. Lindi en Maritz is uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Hallo Kobus! Ons is baie bly om te hoor julle het so lekker gekuier by Footprints in Kleinmond. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. En dankie vir al die mooi komplimente. Groete. Maritz & Lindie

William W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Most enjoyable, comfortable, quiet, super location. Loved our stay. A pleasant quiet place. The host made us feel most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Thank you for your lovely feedback! We're delighted you enjoyed your stay and found our location and atmosphere pleasant. It was our pleasure to make you feel welcome, and we hope to see you again soon!

Werner V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflike sorgvrye verblyf. Baie skoon, netjiese en goed toegeruste plek. Baie gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie Werner vir julle mooi resensie. Ons is baie bly julle kon 'n sorgvrye tyd geniet hier by Footprints in Kleinmond. Hoop ons sien julle gou-gou weer!

Kay-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangename kuier. Sentraal geleë, vriendelike diens, hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie, Kay-Ann, vir die positiewe resensie en aanbeveling. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 6, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang