Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Vista

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Forest Vista
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Elke G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elke G

Teleurstellend.

Forest Vista is 'n pragtige huis in 'n pragtige area, maar kort baie aandag en liefde. Ou matrasse, te dun en min komberse vir die koue, toilet handvatsel wat vashaak, vuil matte, koopkrag wat opgebruik is en geyser wat nie aangeskakel is nie, maak dat ek nie weer sal kom nie en ook nie die akkommodasie sal aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R4 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465a15f64203039c099b2e0fb6866e566da8f09b4120ac6ef11261b2bf41ca9f50a7692305e87b21667f3c7a602729d79ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 520 per nag, vir 8 mense 1 5 1 3 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420348872958 30.110545454037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang