Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Fiona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die plek was te pragtig, uiters netjies en skoon en so goed toegerus! Ons het ongelooflik lekker daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Wat 'n mooi en goed toegeruste verblyfseenheid en baie skoon. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfekte wegbreek by die see en ander aantrekkings in Elandsbaai. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het elke gerief gehad waaraan ons kon dink. Pragtige dekor en alles het splinternuut gelyk. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome, very relaxed environment. I enjoyed the stay very much, very neat and cosy. All my needs were covered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalid G
1 nag
4.4
Feb 2024

Enjoyed Elands Bay. Easy check-in and receiving key. The location is convenient, close to the beach and well sheltered during those windy, West Coast days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjies en skoon. Goed toegeruste, skoon en netjiese eenheid met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie L
1 nag
4.8
Aug 2023

Heerlike ondervinding! Baie skoon en netjies, met alles wat nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Puik verblyf vir 'n naweek. Voorsiening moet gemaak word vir 'n standby lig wanneer dit loadshedding is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
Die lampstander is voorsien met n bystand gloeilamp wat heel moontlik nie ten volle gelaai was nie. Verskoning word aangebied.

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lekker verblyf. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elna L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Netjies, skoon en baie vriendelik. Behalwe dat ons met netheid, spasie en uiters vriendelike en behulpsame diens niks kon foutvind nie, is dit nie dieselfde wat ons kan sê van die familie wat oorkant ons gebly het nie. Hulle het hulle by tye lastig gedra en het nie ander mense se spasie gerespekteer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiGskdhz7UltRcA4WkrXWnigJkSAmzAOtENq9SKIxWMn4hK9Ho3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312069372297 18.341439830689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang