Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anzel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het regtig so lekker gebly, dit was gerieflik. En baie skoon en netjies, die eienaar was so vriendelik en bedagsaam, mens voel sommer welkom. Ons gaan beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker ontspan & eenheid is gemaklik & sentraal. Heerlik gebly - plek was skoon & baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anika B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly, alles gehad wat nodig was. Die plek was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon Mare L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Waarde vir geld. Presies soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2022

Super stay, very clean, neat and functional. Good quick check in, lovely meal at the little restaurant next door, Wit Mosselpot. Perfect stopover spot we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grant N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

’n Pragtige juweel op die Weskus. Ons was baie beïndruk met die vakansie woonstel. Dit was ruim, netjies en baie goed geleë. Ons versoek om bietjie later as 10 vm te kuier op die dag van ons vertrek was nie ’n probleem nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4
Hallo Grant, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly as ons gaste lekker kuier en ons sien uit na julle volgende besoek. Theresa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzztMJ9x0u1n9MCkdulExFVSkfUp8OYQKOUa7yRMbaj0AfhCWAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312098841562 18.34154443684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang