Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaigelegen Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yvette A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Onvergeetlike natuurskoon en verblyf. Uitsigte was asemrowend! Olive Cottage het alles wat jy nodig het en heerlik privaat. Shane was 'n uitstekende gasheer en het vooraf alle inligting aangestuur per WhatsApp. Hy het seker gemaak ons verblyf gaan heerlik wees. Ons sal vir seker weer soontoe wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtige rustige ontspanne plek. Ons (6 volwassenes en 2 jong kinders) het heerlik gekuier. Die kinders het fiets gery en rond beweeg sonder dat ons hul heeltyd moes dophou. Heerlik gestap op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus en ontspan in die natuur. Ons het heerlik gerus op die plaas. Die natuurskoon is pragtig en ons het veral die stilte daar waardeer. Die plek is baie netjies en word mooi instand gehou en het alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike rustige plek, sal beslis teruggaan. Wonderlike rustige plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan R
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Really great stay. Will be back. Really great stay. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Peaceful two days on Fraaigelegen farm outside Tulbagh. Our stay was very relaxing, and we found that the cottage exceeded our expectations. The facilities were far more than mentioned on your website, for example, a hair dryer, coffee, tea, coffee plunger, and battery lights for load shedding outages. Guests should just be aware that the water supply is pressurised and therefore down during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie oulike plek met alles wat mens nodig het. Pragtige ligging. Baie oulike huisie. Openbare grondpad baie sleg, so ry maar net stadig. Dis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Comfortable stay. Very pleasant stay in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2024

Sal dit glad nie aanbeveel vir vriende, ens. Die pad daarheen kry nie aandag nie. Nee, sal nie weer besoek nie. Dit is nie 'n werkende plaas soos geadverteer nie. Daar was geen geskenk soos hout nie, vir alles moes ekstra betaal word sou jy dit wou gebruik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venishree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf28b48f1411df8a8f6683d1ded2b08f800e4873e06835461aabc7378d771f483298ea41f743b0302e4f16d8fc8842abca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 239 Weltevrede Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362885084516 19.205409017513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang