Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francins

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Francins
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
André B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Lekker rustig, skoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Ons het lekker gebly en die eenheid was baie skoon en netjies.

Charlene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Nothing less than absolutely amazing.

Stunning ocean views, host was absolutely amazing, and extremely helpful. We loved our stay.

Eugen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugen P

We stayed in this house for a couple of days. This is the place where you want to come back again and again. Very comfortable house, with everything you need. Comfortable, clean, stylish bedrooms. Incredibly beautiful location, surrounded by mountains and ocean. You can also grill with a great view of the sunset.

And the most important thing is the hostess of the accommodation and her staff - the most hospitable, smiling people who create maximum comfort for you.

Michael M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Ideal for an overnight or short term stay.

Very pleasant surroundings for a short term stay to explore the area. However, load shedding does present somewhat of a problem when it comes to water supply to the rooms.

Zahid M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahid M

Amazing view, beautiful place. I will recommend friends and family.

See stars.

Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Ruimte vir almal.

Ons het ons jaareind funksie daar gaan hou en dit was lieflik gewees, die uitsig van die balkon af is verskriklik mooi. Die tannie was vreeslik oulik al het ons groepie so bietjie geraas. Ons sal vir seker weer sien. Daar is ruimte vir almal en niemand is in mekaar se spasie nie. Die kinders het so lekker daar gespeel.

Anrouscka K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrouscka K

Gemaklik, gesellig en werklik lekker!

Die hele kuier by Francins was van begin tot einde absoluut heerlik! Die gastehuis is teen die berge geleë met 'n pragtige see-uitsig. Die gasvryheid is van die begin af verfrissend. Sal hierdie huisie by die see vir enige iemand aanbeveel. Gaan maak beslis by tannie Roline 'n draai. ️

Cornelius R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R

Baie aangename verblyf.

Aangename en behulpsame gasvrou het ons dadelik laat tuis voel in haar lieflike gastehuis. In die rustige atmosfeer en netjiese, skoon akkommodasie kon ons lekker bly en lekker slaap. Baie dankie Roline, ons sal weer kom kuier.

Kent W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kent W

Lovely view.

The morning view was very nice and will love to visit again just to get away from our normal life for a day or 2.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2614, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaab1f57eac27eb8a0b151c466c80f358d144fd90bb416e243b1b942c1ab1bbe949c422a7c07b1d002f01eb481207325e64f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2614 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.3512658 18.9151943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang