Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustige tegnologie detoks. Ons wou aanvanklik net Vrydag en Saterdag aand geslaap het, maar besluit toe op die ingewing om Donderdag aand ook te slaap. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Francisco Villa is perfek as jy naby Clarens wil wees, maar die stortvloed van toeriste oor 'n naweek maak jou benoud. Slegs 6 km van Clarens, net die vlaktes, berge en paar bokkies. Dit was perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneleh G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig, natuur baie mooi. My siel is gevoed. Heerlik, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie dankie Aneleh♡ Kom kuier weer!

Evan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing. We enjoyed it so much, the house has an old farm house feel and the owners are very lovely and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Thank you, Evan! Please visit again.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Great outdoor place. What an amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Alles wat nodig is, is daar en naby aan Clarens. Grietjie was vriendelik en bai. Gerieflik vir 'n nag of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie dankie Cecelia, ek waardeer jou vriendelike woorde. Julle is altyd welkom!

Sonja E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantastiese nostalgiese ervaring. Ons was so 5 jaar terug hier, en was daar geen ander keuse as om weer hierdie jaar hier te bespreek nie. Dit is baie netjies! En alles wat mens nodig het! In die koue weer het ons baie lekker warm geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie dankie Sonja, ek is dankbaar julle is na jaar nie teleurgesteld nie. Moenie weer so lank wag nie, kom kuier gou weer.

Heineke Z
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Alles wat jy nodig het, netjiese plekkie en aangename gasvrou. Wat 'n pragtige en snoesige plekkie. Ons het lekker, met 'n vuurtjie wat knetter, op die stoepie gekuier die aand. Die gasvrou was baie gaaf en het ons dadelik laat tuis voel. Ons sal die plekkie weer wil besoek. Stil en weg van die gedruis. Hou aan met jul goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grietjie
Francisco Guesthouse & Villa Clarens
Baie dankie Heineke. Ek waardeer jou vriendelike resensie.

Ronelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike winterwegbreek na Clarens. Ons het heerlik gebly! 'n Oulike, netjiese wegbreekplekkie met alles wat nodig is en vriendelike, gasvrye diens. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTdlYzg5LTJiZDctNDEyNC05MzIyLTNlNzEwNzA1NDJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Francisco Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.447053265795 28.411567211151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang