Frangipani House & Driftwood Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Felt like home.
Darrelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Great eye to detail. Very friendly and well organised.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Thank you for taking the time to write this review. Really appreciate it. Hope to see you again soon.
John C - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Karin O - Jul 2022
Algehele gradering
Behulpsaam en baie dierevriendelik. Baie lekker gebly.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Dankie Karin, so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Sally
Tinus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, stil area.
Gerda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Beveel sterk aan.
Philip S - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Blanche P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi ingerig.
Karenza F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir julle vriendelikheid.
Alfred F - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing and great.
Nettie G - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en vir seker ’n huis weg van die huis.
Lizette D - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese huis. Gasvrou was daar met ons aankoms en het allerhande nuttige inligting gedeel.
Stefan K - Des 2021
Algehele gradering
Value for money. Neighbors was just noisy and didn't consider others. But overall nice.
Petrus M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap
Stapelberg A - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jowha T - Aug 2020
Algehele gradering
It was great.
Anne S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Mandla M - Feb 2020
Algehele gradering
I had a wonderful stay at this establishment. It is tranquil and conducive to relaxation.
Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Ruim.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Dankie dat julle beruit was om te skyf na Lavender house toe. Ons hoop julle gaan weer kom kuier.
Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Ideale ligging.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
So bly julle het dit geniet, ek is jammer oor die weer, maar dankbaar julle het die reen vir ons gebring. Hoop ons sien julle weer, dan bestel ek son.
Jacqueline P - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige en gerieflike plek.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Beste Elize,
Dankie dat jy tyd gemaak het om die resensie te stuur. So bly julle het dit geniet, julle was wonderlike gaste.
Hoop ons sien julle weer.
Wendy B - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome stay at Frangipani House.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Thank you for choosing Frangipani House for your stay. We loved having you . Thanks for taking the time to write a review, hope to see you again soon,
Sally
Ian K - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike personeel en baie lekker gekuier.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet.
Groete
Sally
Linda F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi binne, skoon en netjies.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Goeiedag Linda,
Daar is wel 'n tang en braai staander in die kas onder die wasbak, so jammer julle het my nie gebel nie. Hoop dit het nie julle kuier bederf nie.
Sally
Stefane D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, het lekker gebly.
Johan & Engela A - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerFrangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Ek is so jammer dat ons oproepe mekaar gemis het, ek wonder of julle my nommer reg gehad het. Al rede dat ek min of meer wou weet wanneer julle beplan het om te arriveer , was om julle daar te kan ontvang. Ek het 5 keer gebel sowel as 'n SMS gestuur en niks van julle terug gekry nie. Ek het vir 2 ure by die huis gewag. Nogmaals jammer vir die misverstand.
Zingisa J - Jul 2017
Algehele gradering
Amazing.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Hi Phumeza,
It was a pleasure hosting you .Thank you for taking the time to write a review.
Much appreciated,
Sally
Morne S - Mrt 2017
Algehele gradering
Beslis aanbeveel.
Babs K - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Hi Babs,
Thank you for taking the time to write a review for Driftwood Cottage.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sally
Eloise D - Des 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was vreeslik lekker en ek sal enige tyd Frangipani House aanbeveel.
Yolande D - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld. Voel of jy tuis is.
Frangipani House & Driftwood Cottage se terugvoer
Dankie Yolande, ons hoop om julle weer te verwelkom. Dankie dat jy Frangipani so skoon gelos het.
Russell B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Aletia S - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ruskans, blaaskans met 'n gasvrou wat jou op die hande dra.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang