Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friendly Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Friendly Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nino H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nino H

Rustig en stil.

Dit was baie lekker!

Manie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Friendly stay says it all.

Ideale plekkie vir waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang.

Bob And Linda R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob And Linda R

Our hosts were extremely helpful in every way, and saw to our every need with kindness.

Superb, decor tasteful, and surrounding area quiet and safe. We would love to return soon.

Theo K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo K

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was vriendelik en puik. Sal weer hier oorbly.

Anthony A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony A

Die blyplek was baie netjies.

Die eienaars was baie vriendlik en gasvry, en ons het die rustigheid baie geniet. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak om 'n plekkie te bespreek.

Friendly Stay se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Friendly Stay
Lize W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

Ideaal vir 'n vinnige naweekwegbreek.

Al die nodige selfhelpgeriewe vir 'n vinnige wegbreek. Veilige area! Knus, strandatmosfeer. Baie dankie, ons het lekker gekuier!

Sanet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Rustige omgewing en privaat.

Als is netjies en skoon.

John H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Very very nice in all aspects.

For an individual or a couple, this is a great place to stay. We were there for four nights and were very happy with the room, the area and the hosts.

Ruth A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth A

Dit was rustig en baie stil daar.

Ons tydjie by Friendly Stay was baie lekker.

James F S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F S

Rustig en baie ontspanned.

Hierdie is baie lekker plek om net weg te breek vir 1 dag of langer. Baie goeie waarde vir geld.

Friendly Stay se terugvoer

Dankie James.

Ek hoop dit het goed gegaan met die wedloop. Julle is baie welkom om weer 'n draai te maak dan kan ons julle meer laat sien van ons wonderlike omgewing.

Groete
Gerrit en Marti

Friendly Stay
Annalien G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien G

Aangename en vriendelike verblyf met dierbare eienaars.

Plekkie was goed, deurdag ingerig en so gemaklik. Baie dankie vir die lekker verblyf en dis beslis 'n Friendly Stay.

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd972a550d749c2d03a88816c1927d913bf410e3873e017e2dce97271441b146cbbeae59c032b074b44494054ad3925acf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 27 10th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3374934 19.0307475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang