Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friendly Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nino H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en stil. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Friendly stay says it all. Ideale plekkie vir waarde vir geld. Ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob And Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Our hosts were extremely helpful in every way, and saw to our every need with kindness. Superb, decor tasteful, and surrounding area quiet and safe. We would love to return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die diens was vriendelik en puik. Sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die blyplek was baie netjies. Die eienaars was baie vriendlik en gasvry, en ons het die rustigheid baie geniet. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak om 'n plekkie te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Friendly Stay
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Lize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ideaal vir 'n vinnige naweekwegbreek. Al die nodige selfhelpgeriewe vir 'n vinnige wegbreek. Veilige area! Knus, strandatmosfeer. Baie dankie, ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige omgewing en privaat. Als is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Very very nice in all aspects. For an individual or a couple, this is a great place to stay. We were there for four nights and were very happy with the room, the area and the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Dit was rustig en baie stil daar. Ons tydjie by Friendly Stay was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James F S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig en baie ontspanned. Hierdie is baie lekker plek om net weg te breek vir 1 dag of langer. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Friendly Stay
Dankie James. Ek hoop dit het goed gegaan met die wedloop. Julle is baie welkom om weer 'n draai te maak dan kan ons julle meer laat sien van ons wonderlike omgewing. Groete Gerrit en Marti

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd972a550d749c2d03a88816c1927d913bf410e3873e017e2dce97271441b146cbbeae59c032b074b44494054ad3925acf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 27 10th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3374934 19.0307475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang