Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Funane Wildsplaas - Chalets

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker, rustig, bosveld beste. Bosveld beste. Stilte, rus, vryheid - sommer net lekker. Was verskriklik lekker, gevoel asof dit my plaas was. Vriendelike mense, ons mense. Gesien hoe die leeus gevoer word, asemrowend. Mens besef 2 dinge in die natuur: 1. ) Hoe klein jy is. 2. ) Hoe groot die Skepper is. Sal weer kom kuier, lekker vis gevang in die dam, net lekker ontspan en roetine gebreek. Dankie tannie en span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soné J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike wegbreekgeleentheid. Ontspannend tussen die wild, met 'n heerlike atmosfeer. Lekker swembad om af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Knus kuiertjie. Heerlik in die bosveld. Als wat jy nodig het. Die perfekte plek om net bietjie weg te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustig en goed vir die siel. Die rustigheid van die plaas was beslis 'n groot bonuspunt. Die swembad was heerlik en pragtig skoon. Die ablusieblok was baie netjies en skoon. Sou graag bietjie meer wild wou sien. Miskien kan julle oorweeg om dalk 'n wildsrit op die plaas te doen per bespreking, want uit die aard van die saak weet julle waar hulle wegkruip. Ons het die naweek regtig geniet en voel na 4 dae weer reg vir die res van die jaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Was heerlik ontspanne. Het lekker ontspan deur die dag, ongelukkig het die honde gedurende die nag aanhoudend geblaf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker en rustig. Dit was 'n heerlike naweek, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Ons het lekker gekamp en sal Funane weer besoek. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thys S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker. Naby slaghuis en restaurant, het lekker vis gevang in die klein dammetjie. Eienaars is baie vriendelik, ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee50e5f5e1fa5eb19fde52c9b034bff0e60b4f585ff20164306cf8931530702b71f1c2b42e778da36c686038a0b06c1376e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.386735307412 27.602173282014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang