Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Single Stay

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 30 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Fynbos Single Stay bied selfsorgverblyf in 'n rustige buurt in die kusdorp Langebaan.

Die kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n gemaklike stoel en voetrus.

'n Tafel en stoel bied aansit eet- of werkplek.

Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort, sowel as hangplek en pakplek vir gaste se klere.

Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Verder is daar is 'n platskerm-TV met Prime Video, DStv Stream en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamer het 'n buite-area met 'n tuinsambreel, tafel en 'n baie gemaklike stoel.

Beurtkrag beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien daar sonpanele met 'n bystandbattery is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Gaste kan ook van die buitebraaigeriewe op die perseel gebruik maak.

Die strandmeer, bootklub en die Weskus Nasionale Park is almal naby die verblyf geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizinda S
5.0
Baie netjies! Fynbos Single Stay is skoon, gesellig en ideaal vir 'n rustige wegbreek. Dit bied alles wat jy nodig het en is perfek vir solo-reisigers...
Sien meer
Nov 2024
Jannie V
5.0
Very hospitable. All good, small but perfectly appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gillian V
5.0
Comfortable and perfect. Lovely hostess. A friendly, warm welcome and was responsive and very helpful. Easy check-in and check-out. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kyle J M
5.0
For the individual. Perfect for an individual traveller. Well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marieke W
5.0
Perfekte oorstaanplekkie wanneer jy al jou vereiste blokkies kan tiek. N perfekte piepklein plekkie waar niks kortkom nie. Skoon en netjies, absoluut ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Single Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 1)
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f938553523d0aff0cb7c5bca8aabbff3f449cbd2f66d88e50001d9197f3799fff211230c6dc36b9468f30d98d2fb1e518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 1) 18 5 1 5 54 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.1043243 18.0392703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang