Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G1 Infinity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir G1 Infinity
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Awesome, beste ligging en waarde vir geld.

Awesome verblyf vir 'n besige vakansie. The host was baie behulpsaam met ons aankoms.

G1 Infinity se terugvoer

Baie dankie, Hendrik! Dis altyd baie lekker om gaste soos julle te hê.

Rene

G1 Infinity
Juan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan W

Onvergeetlike vakansie!

Dankie, Rene. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad in Blouberg. Mooi uitsig oor die see en Tafelberg. Ons waardeer dit dat jy die plekkie onlangs uitgeverf het en nuwe blinders opgesit het. Die enigste voorstel wat ons wil maak, is dat die "bunkbed" vervang word, dit is oud en onstewig. Ons sal vir seker weer by jou bespreek. Groete, Juan.

Devesh R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devesh R

Awesome.

It was awesome. Great views and close to all amenities.

G1 Infinity se terugvoer

Glad you enjoyed it, Devesh.

G1 Infinity
Mmatseleng L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mmatseleng L

The place was comfortable.

The place was comfortable however there was no hot water. The curtains in the lounge could do with a wash.

Susan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan S

Die ligging is wonderlik, die ontvangspersoneel en sekuriteit is vriendelik en hulpvaardig.

Die eenheid self vir die prys was teleurstellend. Die handoekke is stukkend. Badkamer was vuil. Rene het uit haar pad gegaan om eenheid vroeg gereed te hê, en die badkamer uit te sorteer. Plaagbeheer moet toegepas word en skoonmaak kan beter doen.

Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Baie lekker woonstel. Mooiste uitsig.

Ons het die Kaap baie geniet. En die uitsig was ongelooflik.

G1 Infinity se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier. Kom weer!

G1 Infinity
Estelle M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Skoon, netjies en 'n onvergeetlike mooi uitsig.

Hierdie akkommodasie was regtig 'n plesier. Ons sal defnitief weer van julle gebruik maak!

Francois L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Mooi uitsig.

Baie lekker gekuier.

Derryn P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derryn P

Excellent.

Loved the accommodation and central to most attractions. The view was absolutely stunning.

Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Dit was net ’n oornagstop vir 2 aande.

Die eenheid was nie skoon nie en die lakens en kussings het merke op gehad.

René M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
René M

Ligging fantasties. Woonstel se netheid baie teleurstellend.

Pragtige ligging en loopafstand van die see. Ongelukkig was die woonstel se netheid baie teleurstellend.

Nicolette T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette T

Was baie lekker. Plek is netjies. En Rene is vreeslik vriendelik.

Mooiste uitsig. Sal vir seker weer daar gaan bly.

G1 Infinity se terugvoer

Baie dankie, Nicolette! Kom kuier weer!!

G1 Infinity
Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie netjies blyplek met 'n asemrowende uitsig.

Rene het ons as gesin persoonlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Baie gerieflik woonplek met alles wat nodig is. Daar was niks te kort met ons verblyf. Baie dankie sal plek aanbeveel om 'n ontspanne vakansie te hê.

Stifanus L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L

Fantastiese ligging en veilig.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Pragtige uitsig op Tafelberg en Bloubergstrand. Sentraal geleë tog stil. Sal dit weer besoek.

Rodger M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger M

Was nice.

The WiFi connection was bad. And the dstv did not work they working on cables.

G1 Infinity se terugvoer

Sorry about the DStv that they were working on! This was unfortunately out of our control. Also, please note that we do not offer Wi-Fi.

G1 Infinity
Tesslyne T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesslyne T

Excellent experience.

Everything was perfect, the children enjoyed themselves.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ervaring.

Alles was perfek, die kinders het hulleself geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

G1 Infinity se terugvoer

So glad you enjoyed it, Tesslyne!

Regards,
Rene

G1 Infinity
Ian K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Fantastic.

Thank you for the great accommodation and being an absolute great host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Dankie vir die fantastiese verblyf en dat jy 'n absolute goeie gasheer was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

G1 Infinity se terugvoer

Goeiedag Ian,

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer!

Groete
Rene

G1 Infinity
Johan G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Waarde vir geld.

Ek was aangenaam verras met die perfekte view wat die woonstel het. René het ons baie goed en welkom laat voel. Woonstel is net waarvoor ons gevra het. O en Tafelberg in die agtergrond. Baie goed geleë. Veilige parkering, binne en buite swembad. Wat kan j meer vra. Sal beslis weer so maak.

G1 Infinity se terugvoer

Bae bly julle het dit geniet. Kom kuier weer!

Groete
Rene

G1 Infinity
Johann L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Wonderlik gewees, sal die eenheid vir enige iemand aanbeveel.

Was presies soos ons dit verwag het met 'n pragtige uitsig op Tafelberg.Sal definitief weer hier tuis wil gaan in die toekoms.

G1 Infinity se terugvoer

Baie bly dat julle lekker gekuier het Soné, kom gerus weer.
Rene

G1 Infinity
Tessa O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O

The location was great and the accommodation was very comfortable with everything you need!

See stars.

Pierre R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Baie netjies en veilig.

Sal enige tyd weer hier gaan vakansie hou, puik diens, baie netjies en veilige parkering vir jou voertuig. Plek is ten volle met meubels en kombuisware ingerig, pak net klere, verder is alles daar wat nodig is.

Willem E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E

Goeie keuse vir 'n naweekwegbreek.

Die ligging is asemrowend, naby die strand, naby verskeie eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg. 'n Baie goed toegeruste eenheid. Dis jammer dat daar nie 'n binneshuise tafel is om by te eet indien die weer swak is nie.

Sylvia D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia D

Ons het baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Sou skoonmaakdienste een keer 'n week wou hê. Plekkie is bietjie beknop, maar skoon en netjies. Die uitsig op Tafelberg is pragtig en dis lekker naby die strand!

Clarissa V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa V

Netjiese woonstel, maar diens kan verbeter.

Woonstel was netjies en skoon. Dit het alle nodige geriewe en meer. Dit is 'n perfekte ligging om naby alles en veral by die see te wees. Die enigste negatiewe was dat die diens was nie die beste nie - mens stuur 'n sms en ontvang eers terugvoering die dag/2 dae later. Die DSTV het nie gewerk nie en hulp was nie dadelik ontvang om dit reg te maak nie, asook daar word aangedui dat na elke vierde dag word daar skoongemaak en hierdie diens was eers aangebied na 7 dae.

Emma K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Rene was fantasties en die verblyf was ideaal vir ons.

Rene het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sy het elke dag seker gemaak alles is in orde en selfs raad gegee oor ons aktiwiteite in die Kaap. Die verblyf was baie skoon, netjies, stylvol afgewerk en goed geleë. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Jose G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose G

Goed geprys en goeie ligging.

Eenheid was baie goed geleë en gerieflik. Goed geprys met vriendelike diens van die eienaar.

Sharon B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Fantasties.

Dankie vir Rene wat ekstra moeite gedoen het om vir ons te wag. Die plekkie was silwerskoon en die uitsig pragtig. Loopafstand van alles. Ons het heerlik uitgerus en verlang na ons tydjie by Infinity. Sal regtig aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 99, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNWMyYWMyLTBkZTAtNDJmMS1hNWJkLWViYzgzY2M1ZDg1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 99 Coral Road Table View 7411 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809043051448 18.469463288784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang