Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G1 Infinity

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hendrik S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome, beste ligging en waarde vir geld. Awesome verblyf vir 'n besige vakansie. The host was baie behulpsaam met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
René
G1 Infinity
Baie dankie, Hendrik! Dis altyd baie lekker om gaste soos julle te hê. Rene

Juan W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Onvergeetlike vakansie! Dankie, Rene. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad in Blouberg. Mooi uitsig oor die see en Tafelberg. Ons waardeer dit dat jy die plekkie onlangs uitgeverf het en nuwe blinders opgesit het. Die enigste voorstel wat ons wil maak, is dat die "bunkbed" vervang word, dit is oud en onstewig. Ons sal vir seker weer by jou bespreek. Groete, Juan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devesh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Awesome. It was awesome. Great views and close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
René
G1 Infinity
Glad you enjoyed it, Devesh.

Mmatseleng L
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

The place was comfortable. The place was comfortable however there was no hot water. The curtains in the lounge could do with a wash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2023

Die ligging is wonderlik, die ontvangspersoneel en sekuriteit is vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid self vir die prys was teleurstellend. Die handoekke is stukkend. Badkamer was vuil. Rene het uit haar pad gegaan om eenheid vroeg gereed te hê, en die badkamer uit te sorteer. Plaagbeheer moet toegepas word en skoonmaak kan beter doen.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie lekker woonstel. Mooiste uitsig. Ons het die Kaap baie geniet. En die uitsig was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
René
G1 Infinity
So bly julle het lekker gekuier. Kom weer!

Estelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Skoon, netjies en 'n onvergeetlike mooi uitsig. Hierdie akkommodasie was regtig 'n plesier. Ons sal defnitief weer van julle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2021

Mooi uitsig. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derryn P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Excellent. Loved the accommodation and central to most attractions. The view was absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2021

Dit was net ’n oornagstop vir 2 aande. Die eenheid was nie skoon nie en die lakens en kussings het merke op gehad.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 99, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNWMyYWMyLTBkZTAtNDJmMS1hNWJkLWViYzgzY2M1ZDg1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 99 Coral Road Table View 7411 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809043051448 18.469463288784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang