Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gairtney Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Soveel gemak en plesier om daar te bly met vol DSTV. Ons het so lekker geslaap en dit was koud. Ons het die hele aand voor die heerlike kagelvuur gesit en DSTV gekyk. Baie lekker braaiplek en veilige omgewing. Pragtige tuin met dierelewe. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Warm huislike oornag plek en 'n plus was dat ek my brakke (3 honde) kon saamneem. Naby die pad - maar met geen verkeer geraas. Gasheer was vriendlik en het ons tuis laat voel. My honde was saam en ons het ver ente met hulle gaan stap - die plaas is pragtig. Noodligte het gehelp met load shedding en a two plate gas plaat het gesorg vir koffie water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc H
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Gairtney Guest Farm. The guest house was very clean with everything we needed for a comfortable and relaxing one-night stay. The host was very friendly and greeted us on arrival. The house has some beautiful views over a farm dam with mountain backdrops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Diederich K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Aangenaam, netjies, skoon! Ons was baie haastig en het nie die geleentheid gehad om alles te geniet wat Gairtney bied nie. Maar alles was na wense soos beskryf! Goeie, flink en vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Voel tuis die oomblik jy daar aankom. Baie gasvrye mense. Huis is baie homely. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Brilliant. Friendly people, neat and tidy place, what more could you ask for!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Baie gasvry, eerlike opinies, ruim plek en goed ingerig en skoon. Ons was goed ontvang en mooi vertel hoe die verblyf binne lyk en werk. Ons is genooi om te kyk hoe word wolskape geskeer en het lekker gekuier by die skeerhok. Nog koffie en koeldrank ook daar gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Aangenaam en rustig. Baie ruim, goed toegerus, netjies en gasvry. Lieflike omgewing!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Aangename mense en rustig Goeie waarde vir geld

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gairtney Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZGRjMTBiLTlkOWEtNDc0OS05MjM1LWFmNWYzYmNjODg2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 Gairtney Farm Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831093445569 27.326937586746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang