Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galashiels

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Galashiels
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Country living in Dullstroom.

Die plekkie is baie netjies en skoon en die ligging is uitstekend, reg agter die hoofstraat in 'n veilige country estate. Die huis het baie kamers en 'n lieflike kaggel en braai area. Ons het baie goeie diens ontvang vanaf die gasvrou en alles was mooi in plek gewees. Sal die verblyf vir almal aanbeveel wat in Dullstroom wil bly.

Kevin A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

The house has everything one could wish for, beautifully clean and cared for.

It is the second time we have stayed here and now we plan on returning in the summer.

Galashiels se terugvoer

Hi Kevin,
We are so glad you enjoyed your stay at Galashiels. We look forward to seeing you again in the summer.
Kind regards,
Helen

Galashiels
Anita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Lieflikste kothuis!

Ons was 'n gesin van 6 mense en het heerlik gebly. Die dekor is pragtig, die kaggel is warm en gesellig. Die beddegoed is skoon en lieflik. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis graag weer wil teruggaan.

Carla O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla O

Baie lekker, skoon verblyf. Dankie vir die komplimentêre sjerry!

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie!

Alisha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Snoesig, ruim en stunning.

Die kamers is netjies en ruim. Die huisie beskik oor alles wat jy sal nodig kry en nog meer.

Galashiels se terugvoer

Glad you enjoyed the cottage.
Kind regards,
Helen.

Galashiels
Annelie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Kort oorslaap vir verjaardag in Dullstroom.

Alles mooi netjies, skoon en gerieflik. Net moeilik om koers en rigting te hou in die kompleks, nadat mens by toegangshek inry. Baie swak aanwysings t.o.v. eenhede se nommers.

Muriel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M

Heerlike kuier in Dullstroom.

Ek sal enige tyd weer by Galashiels bespreek - die huis het alles waaraan 'n mens kan dink, pragtig, netjies en skoon! Baie goeie waarde vir geld.

Galashiels se terugvoer

Thank you for your review.
We are pleased you enjoyed your stay and glad you will re-visit Galashiels.

Galashiels
Pamela R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela R

What a beautiful little place, comfy, welcoming and has a homey feel to it.

I would buy this little place it was that stunning!

Galashiels se terugvoer

Thank you so much. We wanted a homely feeling for our guests. We are glad you liked the cottage.
Kind Regards,
Helen.

Galashiels
Hendrik Johannes V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Johannes V

Rustige omgewing. Netjies, skoon en sag op die oog.

Sou egter net alternatief in plek wou hê vir die beurtkrag situasie.

Galashiels se terugvoer

Hello Hendrik,
Thank you for your review. Loadshedding is becoming an ever increasing problem. We are looking into alternatives that will suit the HOA and our guests, but as you can imagine the alternative power companies are extremely busy at present.
Kind regards,
Helen.

Galashiels
Greta W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greta W

Gemaklike, verwelkomende verblyf.

Ons het heerlik gebly, sentraal in Dullstroom. Voel landelik met dam en eende tussen die huisies.

Reinhardt S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt S

Lekker kuier.

Lekker kuierhuisie met genoeg slaap- en kuierplek.

George T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George T

OK.

Problems with gate code for access. No wifi.

Galashiels se terugvoer

Dear George,
So sorry you were not happy with Galashiels.
Unfortunately, the loadshedding is putting a strain on everyone and everything. Gate motors included
It is stated that we are a self-catering venue and we do not have Wi-Fi.
We do provide a lovely housekeeper to come in to clean, make beds, do dishes and clean the fires etc.
I wish you well in other venues you visit.
Kind regards,
Helen

Galashiels
Elane V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Rustige omgewing en pragtige plek.

Baie mooi plek en so goed toegerus. Mens kan dorp toe loop sou jy wou. Ons sal definitief weer gaan.

Frik E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Ligging en atmosfeer.

Die huis is uitstekend geleë in 'n baie rustige kompleks. Die kamers is ruim. Daar is 'n stoep wat kan toemaak met 'n ingeboude braai wat nogal belangrik is in Dullstroom. Ideaal vir 'n groter groep. Diens baie goed.

Kevin A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin A

Spotlessly clean and very well appointed.

We were 5 adults and two young children and certainly did not feel cramped. The kitchen had almost everything one could ask for. Bedrooms all had electric blankets and with a temperature of 3.5 degrees, they were most welcome as was the fireplace in the lounge. Would not hesitate to recommend Galashiels.

Galashiels se terugvoer

Hi Kevin,
So glad you enjoyed your stay at Galashiels and you were comfortably warm despite the Dullstroom winter. We would be pleased to have you visit us again next time you are in Dullstroom.
Keep well and warm,
Kind regards,
Helen.

Galashiels
Mionneke K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mionneke K

Eksie perfeksie!

Super skoon en netjies. Beslis 'n plek om weer en weer te gaan oorbly. Gerieflik en baie lekker om hier te kon bly. Gasvrou se moeite is oral sigbaar. Dankie Helen.

Galashiels se terugvoer

Hi Malcolm,
Thank you so much for your comments. We are so pleased you enjoyed your stay at Galashiels. You are most welcome to come again next time you visit Dullstroom.
Kind Regards,
Helen.

Galashiels
Linnette D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linnette D

Fantasties!

Baie keurig ingerig. Heerlike kuierarea.

Jaco D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Perfekte naweekwegbreek.

Sien sterre.

Nico M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Puik verblyf. Baie netjies, skoon en rustig. Stapafstand van alles. Goeie sekuriteit.

Baie skoon, netjies, en puik geleë ten opsigte van die hoofstraat van Dullstroom. Stapafstand van alles. Sal beslis weer besoek.

Norel L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norel L

Fantastic!

Will definitely return. Beautiful accommodation in a very tranquil and relaxed setting. Couldn't ask for more.

Galashiels se terugvoer

Thank you so much, Norel, we are pleased you enjoyed your stay.

Kind regards,
Helen
Galashiels.

Galashiels
Lesley A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A

We had an amazing time and Galashiels has everything you need and it was an awesome weekend.

There were 6 of us and it was exceptionally comfortable and we felt like we were in a bubble, just amazing. Thank you so much for staying in touch and confirming everything. Anna was also fantastic and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en Galashiels het alles wat jy benodig en dit was 'n wonderlike naweek.

Daar was 6 van ons en dit was buitengewoon gemaklik en ons het gevoel asof ons in 'n borrel was, net verstommend. Baie dankie dat jy in kontak bly en alles bevestig. Anna was ook fantasties en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Colin B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Gerieflike plek.

Baie lekker plek om in Dullstroom te bly. Naby aan alles in die dorp!

Vedette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedette P

Prentjiemooi verblyf.

Ons het ons kuier by Galashiels ongelooflik baie geniet. Die pragtige huisie het alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker uitgerus in die mooie Dullstroom en die uitsigte op die pragtige tuin en dammetjie baie geniet.

Galashiels se terugvoer

Hi Vedette,

Thank you for your comments. I am so glad you enjoyed your stay with us.
You are most welcome to stay with us when you next visit Dullstroom.

Kind regards,
Helen

Galashiels
Theuns C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Lekker netjiese verblyf.

Baie lekker verblyf wat goed toegerus is.

Galashiels se terugvoer

Dankie. Ek is bly jy het alles na jou smaak gevind.
Groete
Helen

Galashiels
Bernice S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice S

Pragtige eenheid!

Ons het heerlik gebly, die eenheid is baie netjies, mooi en goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Elfride K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfride K

Baie gerieflik en rustige blyplek met lekker braai-area en fantasties uitsig.

Hierdie is regtig 'n vyfster-selfsorgplek. Groot, gerieflike kamers, moderne badkamers en kombuis. Pragtige dekor en lekker braai-area. Dit is loopafstand van alles, maar tog baie privaat en rustig.

Dupreez F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dupreez F

Baie lekker, veilig en mooi. Alles wat jy nodig het.

Baie tevrede met hierdie verblyf!

Billy K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy K

Rustig, netjies en goed toegeruste verblyf.

Galashiels het al ons verwagtinge oorskry. Dit is 'n ideale verblyf opsie vir familie en vriende. Die huis is netjies en baie goed toegerus. 'n Kaggel, verwarmers en beskutte braai-area maak vir 'n gemaklike tyd selfs in die koue winters. Ons gesin het die plekkie ten volle geniet en sal definitief weer daar bly met ons volgende wegbreek in Dullstroom.

Lizette M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Baie gerieflik, luuks, netjies en veilige verblyf.

Van al ons vorige besoeke was hierdie die heel beste verblyf in Dullstroom.

Galashiels se terugvoer

Hi Lizette,

Thank you for your comments on Galashiels. They are much appreciated. We hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Helen

Galashiels
Michelle K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Die huis is lieflik en baie goed geleë.

Ons het vir 3 aande in Galashiels gebly en ons was baie beïndruk met die verblyf en ligging. Die huis is baie skoon en 'n veilige area geleë. Dis ook loopafstand na die Dullstroom besigheidsarea. Die huishulp, Anna, was baie behulpsaam wanneer ons haar gekontak het. Baie dankie vir die gasvryheid!

Galashiels se terugvoer

Dear Christine,

Thank you. I am glad you enjoyed the cottage and peaceful surroundings. We hope to see you next time you travel to Dullstroom.

Regards,
Galashiels

Galashiels
Lo-mari M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lo-mari M

Heerlik, rustig en pragtig.

Die netjiese huisie is so naby aan die hoofstraat, maar voel glad nie so nie. Dit is baie rustig en pragtig.

Elzahn K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzahn K

Die huis is pragtig en omgewing rustig.

Huis is pragtig, luuks, netjies en die huishulp is vriendelik en klokslag elke dag daar om alles netjies te hou. 'n Werklike luilekker naweek.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxABf7qyOWpOTGya3A5DYjBiGQ3nyWL0jxPd4LcswP1ubCfG29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 29 Critchley Common Teding Van Berkhout Street 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.41689 30.11048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang