Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galashiels

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jaco S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Country living in Dullstroom. Die plekkie is baie netjies en skoon en die ligging is uitstekend, reg agter die hoofstraat in 'n veilige country estate. Die huis het baie kamers en 'n lieflike kaggel en braai area. Ons het baie goeie diens ontvang vanaf die gasvrou en alles was mooi in plek gewees. Sal die verblyf vir almal aanbeveel wat in Dullstroom wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The house has everything one could wish for, beautifully clean and cared for. It is the second time we have stayed here and now we plan on returning in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Galashiels
Hi Kevin, We are so glad you enjoyed your stay at Galashiels. We look forward to seeing you again in the summer. Kind regards, Helen

Anita V
1 nag
5.0
Apr 2023

Lieflikste kothuis! Ons was 'n gesin van 6 mense en het heerlik gebly. Die dekor is pragtig, die kaggel is warm en gesellig. Die beddegoed is skoon en lieflik. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla O
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Baie lekker, skoon verblyf. Dankie vir die komplimentêre sjerry! Baie lekker gebly, sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alisha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Snoesig, ruim en stunning. Die kamers is netjies en ruim. Die huisie beskik oor alles wat jy sal nodig kry en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Galashiels
Glad you enjoyed the cottage. Kind regards, Helen.

Annelie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Kort oorslaap vir verjaardag in Dullstroom. Alles mooi netjies, skoon en gerieflik. Net moeilik om koers en rigting te hou in die kompleks, nadat mens by toegangshek inry. Baie swak aanwysings t.o.v. eenhede se nommers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlike kuier in Dullstroom. Ek sal enige tyd weer by Galashiels bespreek - die huis het alles waaraan 'n mens kan dink, pragtig, netjies en skoon! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Galashiels
Thank you for your review. We are pleased you enjoyed your stay and glad you will re-visit Galashiels.

Pamela R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

What a beautiful little place, comfy, welcoming and has a homey feel to it. I would buy this little place it was that stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Galashiels
Thank you so much. We wanted a homely feeling for our guests. We are glad you liked the cottage. Kind Regards, Helen.

Hendrik Johannes V
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Rustige omgewing. Netjies, skoon en sag op die oog. Sou egter net alternatief in plek wou hê vir die beurtkrag situasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bianca
Galashiels
Hello Hendrik, Thank you for your review. Loadshedding is becoming an ever increasing problem. We are looking into alternatives that will suit the HOA and our guests, but as you can imagine the alternative power companies are extremely busy at present. Kind regards, Helen.

Greta W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

Gemaklike, verwelkomende verblyf. Ons het heerlik gebly, sentraal in Dullstroom. Voel landelik met dam en eende tussen die huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxABf7qyOWpOTGya3A5DYjBiGQ3nyWL0jxPd4LcswP1ubCfG29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 29 Critchley Common Teding Van Berkhout Street 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.41689 30.11048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang