Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galashiels

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Galashiels is 'n luukse selfsorgkothuis in die rustige en veilige Critchley Common, Dullstroom. Die landgoed spog met pragtige gemeenskaplike tuine, 'n bekoorlike eenddam met wit eende en 'n verskeidenheid wilde voëls.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens op die boonste verdieping. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Een van die slaapkamers op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en die ander het 'n dubbelbed. Gaste deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die watertoevoer is vars boorgatwater. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word verskaf.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n beskutte braai- en eetarea. Die buurt is veilig met hekke en afstandbeheertoegang sodat jy hou kar kan los en tot in die dorp se hoofstraat met sy winkels en restaurante kan stap - dit is net 'n blok van die kothuis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Galashiels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxABf7qyOWpOTGya3A5DYjBiGQ3nyWL0jxPd4LcswP1ubCfG29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 29 Critchley Common Teding Van Berkhout Street 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.41689 30.11048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang