Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galatea 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Galatea 6
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elaine O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O

Asemrowend.

Baie lekker gekuier en pragtige ligging.

Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

We had a lovely stay at Galatea 6 Unit in Mosselbaai which is a perfect beachfront unit with stunning views.

The unit was clean, safe and quiet. The unit has everything you need and more. Easy access to the sea. I will definitely recommend this unit and I will definitely go back there. Thanks Marlene. Lovely place to stay.

Karel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B

Ligging ongelooflik net boonste probleme.

Die ligging is ongelooflik. Ons het net 'n probleem gehad met die sleutels. Daar is 2 bosse sleutels oorhandig. Die een het 'n sleutel vir die hek maar nie die deur, die ander het 'n sleutel vir die deur maar nie die hek. Die een remote maak nie die hoofhek oop nie. Die ander maak nie die motorhuis oop nie. Die een het nie 'n sleutel vir die middel hek om van die agterkant van die gebou na die voorkant te kom nie. Ek moes teruggaan na ek uitgesluit was om 'n derde stel sleutels te gaan haal. Die stoof het ook nie gewerk nie, wat 'n groot probleem was. Ek verstaan ook nie dat as jy skottelgoed los as jy gaan, hulle sê ek moet betaal dat dit gewas word en hulle trek dit net af van jou deposito.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Karen D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Langnaweekrussie.

Ons het heerlik gekuier. Ek, my man, my pa, en ons seun het tuisgegaan, en almal het dit geniet. Die balkon met braai is heerlik, en ons kon buite kuier, en die uitsig terdeë geniet.

Lynette S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Hemel op aarde. Veilig, netjies, asemrowende uitsig.

Beste langnaweek ooit! Sterk aanbeveel vir die uitgeputte siel.

Piet E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet E

Aangename verblyf.

Aangename verblyf met baie mooi see uitsig.

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Point 6, Galatea 6, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdae0fc394c5a1c5b61626a8863e8566cc4e2fe9870f90e28f9040c3539d4c4819f23495ffff8ee45d2d6d1ade0114dae44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Beacon Point 6 Galatea 6 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182558192275 22.157307565212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang