Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Corner Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjies en skoon, vriendelik ontvang. Sal weer daar oornag. Baie netjies en skoon, eetplek beslis 'n bonus as jy nie verder wil ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker geslaap. Ons het laat aangekom en ons is met vriendelikheid ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige plek met vriendelike personeel en die lekkerste Butter Chicken! Ons het lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dis ons derde keer en daar wag nog meer! Puik pragtige plek, uitstekende diens. Personeel is tops! Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag
5.0
Mei 2024

Was baie tevrede, sal die gastehuis definitief aanbeveel. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies gewees. En die kos was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Ja. Ek het wel gevra vir 'n kamer met 2 beddens aangesien dit ek en my pa was, hy is in 'n rolstoel. Ek is gehelp in die opsig. Peggy was baie behulpsaam. Rolstoeltoegang tot die kamer was moeilik, maar nie onmoontlik nie. Ek waardeer dit steeds en ek besef hulle is nie ingerig vir rolstoele nie, maar het my steeds gehelp. Let net daarop dat die haardroër nie in die "plug" pas nie. 'n Bejaarde dame wat vroeg in die kombuis was, het tot my redding gekom met 'n "ou plug".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustigheid na lang pad. Ons spot altyd dat dit ons half-way house is Kaap toe. Personeel altyd vriendelik en voel sommer net tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Harts mense. Baie lekker gekuier. Net jammer vir die regering se onbevoegheid m.b.t. beurtkrag. Die gaste huis word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Lekker rus plek oppad Kaap toe. Baie goeie kliëntediens en baie goeie blyplek. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 340

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1d38db0fdc08ec7795d42c4a338c3afa19eaba37a07afd7a92f6dc0d1c8f5dea3f3fb46073a5e0f3e1b32b3cefe94ee60f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 316 5 1 5 2 Brummer Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35131616076 22.594928741455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang