Garden on The Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 30, 101 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Garden on The Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel met 3 slaapkamers op Umdloti se strandfront. Dié woonstel is smaakvol versier, troeteldiervriendelik en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.
Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n ekstra lang koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer en daar is lugversorging en 'n plafonwaaier vir die warm somersdae. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei dié slaapkamers het plafonwaaiers en deel 'n badkamer waarin daar bad- en stortgeriewe is.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is oorgenoeg ysbakkies, glasware en die nodige kookgerei.
Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n kroeg. Die stoep bied 'n uitsig oor die grasperk waar troeteldiere na hartelus kan speel en daar is ook 'n uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot 2 parkeerplekke, 1 oop parkeerplek op die eenheid se drumpel en 1 onderdakparkeerplek met hysbaktoegang tot die eerste verdieping. Die woonstel word met 24 uur-sekuriteit beveilig.
Die verblyf het 'n kragopwekker vir die ligte, TV, WiFi, lugversorging, plafonwaaiers en 'n yskas. Ander toerusting met elemente werk nie tydens beurtkrag nie.
Umdloti spog met 'n lieflike swemstrand en 'n natuurlike getypoel met ervare lewensredders. Die woonstel is stapafstand van 'n restaurant, pizzeria en 'n koffiewinkel af en 'n kort entjie se stap neem jou tot by die promenade wat met 4 restaurante, nog 2 koffiewinkels, 'n deli, 'n Kwikspar en 2 drankwinkels spog.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clement Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- North Beach-weg 30, 101 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Garden on The Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 30, 101 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang