Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Grange Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaymanstraat, Gasteria Grange, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Gasteria Grange Camping is 'n lieflike kampplek op 'n klein plaas in die buitewyke van Calitzdorp. Dit kan 'n wonderlike kampopsie wees vir óf 'n klein groep óf 'n groep vriende.

Hierdie staanplek is groot genoeg vir 3 tente, met 'n maksimum kapasiteit van 6 gaste op 'n slag. Gaste het ook hul eie ablusiegebou met 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie ablusiegebou 'n kombuiswasbak waar gaste hul skottelgoed kan was. Hierdie opwaskamer het ook elektriese proppe. Die perseel het skadu onder die groot bome asook 'n onderdak area. Braaigeriewe is ook beskikbaar en daar is genoeg parkeerplek vir gaste se voertuie.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf wynkelders en winkels. Kampeerwaens, tente, karavane en 4x4 kan almal op die perseel pas. Bergfietsryers is welkom aangesien hierdie eiendom op die Kaapse Fietsroetes is wat deur Klein Karoo gaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Saaymanstraat, Gasteria Grange, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaymanstraat, Gasteria Grange, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa10b31872ebb29c8d888ecdf2ed7d7550e108978d0d84d021f64cfbb3a7b802f27d8883d3837e61034155b6809dd152e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 6 mense Saayman Street Gasteria Grange 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5348484 21.6810988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang