Gasteria Grange
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja B - Aug 2024
Algehele gradering
Goed ingerigte en pragtige eenhede.
Jaco H - Aug 2024
Algehele gradering
First class.
Gasteria Grange se terugvoer
Lovely hosting you and have noted your recommendation.
Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige rustige deel van ons land.
Annemarie P - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, netjiese huisie en baie vriendelike behulpsame Kevin.
Helen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent choice of accommodation.
Joy-anne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly, helpful host/ess. Beautiful and peaceful scenery surrounding you.
Gasteria Grange se terugvoer
We welcomed your enthusiasm to explore Calitzdorp and surrounds. Your wonderful compliments are greatly appreciated and we hope to welcome you back soon.
Jennifer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was very pleasant and relaxing. Most enjoyable.
Yvonne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent, friendly. Will recommend.
Harry L - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly and quality accommodation.
Adele T - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaars is so gasvry en het soveel passie vir hul omgewing. Maak mens lus om die dorp te gaan ondersoek.
Sonja B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, uitstekend ingerigte selfsorg woonstel.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom
Peter C - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful accommodation, great town, great hosts.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you Peter for again choosing Gasteria Grange for your overnight stay. Your compliments are greatly appreciated as we strive to make our guests stay a memorable one.
Patricia F - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly hosts and a warm, cosy suite.
Gasteria Grange se terugvoer
We loved hosting you en route to the Eastern Cape and hope to welcome you back in the near future.
Julie M - Jun 2023
Algehele gradering
Location is perfect base for exploring Calitzdorp.
Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice and clean. Love the atmosfhere and birds.
Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Celeste. Dit was 'n plesier om julle hier te he vir die troue naweek.
Luzanne V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het net 1 aand oorgeslaap, maar as ons weer daai kant toe gaan, sal ons definitief 2 aande oorbly.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Luzanne, bly julle het ons plekkie geniet. Ja, daar is so baie om te sien en doen in die omgewing dat 2 nagte beslis nodig is. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Kevin en Colleen
Jp V - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Joseph Van Der Merwe vir jou review. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Gert P - Jul 2023
Algehele gradering
Kevin en Colleen het baie moeite gedoen om ons oorbly by Gasteria baie lekker te maak. Ons het selfs meer gekry as wat ons gevra het.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Gert vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Jaco H - Mei 2023
Algehele gradering
Pristine stay with many rules.
Lees meerGasteria Grange se terugvoer
Thanks Jaco for your review and your comments have been noted. Unfortunately, the one and only "rule" on the wall is due to some guests total lack of respect with regards to departure times. As you said, our cottages are pristine, and in order to maintain our high standard, we need time to clean our cottages before the next guests check in.
Anne D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Anne, vir die terugvoering. Ons hoop dat volgende keer julle ook gaan tuis voel. Groete. Kevin, Colleen en Romeo
Nina V - Des 2022
Algehele gradering
Stylvolle plekkie.
Gasteria Grange se terugvoer
Dankie Nina, vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete. Kevin en Colleen
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Uiters netjies en voldoende gerief vir 2 persone.
Gasteria Grange se terugvoer
Baie dankie Gert, vir jou terugvoering en ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien by ons.
David W - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you David, for the review. It is greatly appreciated. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you in the near future again. Regards. Kevin and Colleen
Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Really great!
Gasteria Grange se terugvoer
It was great having you both as guests and great you enjoyed your stay. Thank you for the great review and we look forward to hosting you again some time.
Regards,
Kevin and Colleen
Anton B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gebly vir 'n naweek.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.
Jeffrey B - Mei 2022
Algehele gradering
Everything you need.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.
Derick H - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.
Elsie H - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n volledige pakket.
Liesl M - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future. Regards, Kevin and Colleen.
Marietha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf, ingerig met alles wat nodig is.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you very much for your review, this is greatly appreciated. We look forward to hosting you again in the future.
Regards
Kevin and Colleen
Erika K - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met baie detail en goeie diens.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you for your review. It was a pleasure hosting you and glad you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you back sometime.
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Kevin en Colleen het ons amper soos familie laat voel!
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you for the review, much appreciated. It was a pleasure hosting you and glad we could accommodate you with the caravan. We look forward to hosting you again in the future.
Lisa A - Des 2021
Algehele gradering
Friendly hosts, great value for money and very clean!
Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Silwerskoon, waarde vir geld.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you Amelia, we hope to host you again in the future.
Desiré D - Okt 2021
Algehele gradering
Gasteria Grange het ons verwagtinge by verre oortref!
Elmarie G - Sep 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Gasteria Grange se terugvoer
Thank you, Elamrie, for the great review, much appreciated. It was a pleasure hosting you and looking forward to seeing you back sometime soon.
Kallie V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elmarie P - Sep 2021
Algehele gradering
Loved it.
Dalene V - Jun 2021
Algehele gradering
The place to go to relax.
Denise E - Mei 2021
Algehele gradering
Puik: die diens, die mense, die huis.
Tharina C - Mei 2021
Algehele gradering
Hierdie is 'n pragtige, goed ingerigte blyplekkie.
Willie S - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid ontvang by Gastria Grange. Gaan bly gerus daar oor!
Dale W - Jan 2021
Algehele gradering
Great, relaxing time.
Johann D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Jacob P - Jul 2020
Algehele gradering
Baie rustige, privaat, netjies en cosy.
Gasteria Grange se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Kevin, Colleen en Romeo
Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf - Gasteria is 'n juweel.
Gasteria Grange se terugvoer
Baie dankie Willie, vir jou terugvoer.
Kevin en Colleen.
Michele K - Des 2020
Algehele gradering
Gasteria Grange akkommodasie is luuks en elegant!
Lees meerGasteria Grange se terugvoer
Thank you, Michele, for your review and we look forward to hosting you in the future.
David E - Des 2019
Algehele gradering
Pleasant. Easy to find. Agreeable people.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang