Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geelhout @ 8

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geelhout @ 8 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 12) in Stilbaai.

Die oopplan-ateljeewoonstel met 'n aangrensende stoepkamer het 1 koningingrootte-bed. In die stoepkamers is 2 enkelbeddens (geskik vir kinders). Daar is geen deur tussen die 2 kamers nie. Gaste in die kamers deel 1 privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met DStv-kanale en beperkte WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n tuin met draagbare braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Geelhout @ 8 is 900 m van 2 winkelsentrums af en 2 km van die strand af. Stilbaai spog met 'n rits aktiwiteite soos swem, visvang, branderplankry, kanovaart, walviskyk van Julie tot November, gholf, voetslaan en nog meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leneka K
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, clean, cosy, at home. Very nice, quiet and safe place. Rooms were clean and we immediately felt at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Tessa R
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be staying there again. Very friendly hosts welcomed us into their lovely surroundin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Cecilia G
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs geskik vir 2 mense, definitief nie vir 4 mense nie. Alles was lekker en skoon, maar baie klein. Vir 4 mense sou dit nie gewerk het nie. Tafel vi...
Sien meer
Mei 2024
Lynette C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic. Everything you need and more was available. The host and hostess were very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Liesel E
Gesin met tieners
5.0
Kom beslis weer! Heerlik gebly, baie veilig.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Geelhout @ 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelhoutstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21f3136357fc8af620c95e50b59af11311e4bb00c0c7d33e7bb9aed3eac1b1f7bb79190ab23554b7d0d7d5c53edaebcba93b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 6 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -34.37873 21.40513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang