Geelslang
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelslang-straat 2321, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geelslang bied selfsorgverblyf in 'n unieke omgewing in Marlothpark en grens aan die Krugerwildtuin. Dit is die ideale wegbreekplek vir natuur-, en avontuurliefhebbers, asook diegene wat uit die stad wil ontsnap.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié kothuis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n plonspoel. Gaste kan sien hoe die wild op die oewer van die Krokodilrivier bymekaarkom en hoe olifante 'n paar meter vanaf die Krugerwildtuin se heining wei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Androëette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Geelslang-straat 2321, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelslang-straat 2321, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang