Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerda's Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kotie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste wat jy kan verwag. Ons het baie lekker gebly. Dit is ruim, veilig en rustig. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Baie dankie vir jul terugvoer, Kotie! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Deon O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Bring net jou tas en badsak, die res is alles hier. Ruim met al die nodige bybehore vir gemaklike selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Baie dankie vir die terugvoer! Dit was lekker om jou te ontmoet!

Shaun M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

What a fantastic place. Private and quiet. Very nice place. All appliances and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Thank you for your review, Shaun! It was a pleasure meeting you!

Ansie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Hi, dit was awesome gewees. Sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Baie dankie vir die terugvoer, Ansie! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Die plekkie is baie netjies, die woonstel het alles wat mens benodig. Kwaliteit meubels en matrasse en 'n bonus van solar as die krag afgaan. Baie gerieflike, stil omgewing en 'n uitstekende vriendelike gasvrou. Dankie dat julle ons klein woefie toegelaat het, al is julle nie petfriendly nie. Ons kan definitief hierdie juweel van 'n plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastiese dorpie, lekker restaurante, vriendelike mense. Baie lekker plekkie, ons sal enige tyd weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Well equipped, very neat and close to all leisure. Had a very nice stay. Friendly and informative hosts. Neat and private, well equipped and also equipped for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit was lekker om jou te ontvang!

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, vriendelik, asemrowend. Ons sal definitief weer kom kuier. Die plek was 'n baie lekker plek gewees om te bly. Die ligging maak dit baie ideaal om die dorp te besoek te voet. Die wooning was skoon en baie netjies, en alles mooi uitgesit. Dit het alles waaraan 'n persoon kan dink wanneer jy St. Lucia toe gaan. Buitekoue stort vir die sandvoete, privaat braai-area, veilige onder skadunet parkering. Die wooning het 'n stoof en het alles wat jy nodig het. Klein huisie in die wildernis. Tannie het ons baie tuis laat voel en was 'n goeie gids vir die area. Enige iets wat jy wil weet oor St. Lucia en die parke, vra net vir haar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Johan! Dit was 'n plesier om jou te ontmoet!

Madeleine S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beautiful, clean, quiet and close to town. Lovely little place. Ideal for what I was visiting for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Gerda's Place
Thank you for the lovely review! It was a pleasure hosting you!

Francois D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Comfortable and pleasant. When we arrived, we were greeted by a very friendly owner who offered plenty of useful advice on what to do and where to go out for dinner. The accommodation was very comfortable and made for a relaxing reprieve after a day of activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolfynlaan 24, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6195aacd2f71aae3347b2502f4895e83699dfc63b28e89b8b8a2b4b176d053325a4bcf12c71e135ba859ca0b50e4e4a3b840?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 89 5 1 5 24 Dolfyn Avenue St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.378915035299 32.414068132639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang