Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerda's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Gerda's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kotie K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie K

Beste wat jy kan verwag.

Ons het baie lekker gebly. Dit is ruim, veilig en rustig. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Kotie! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Gerda's Place
Deon O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Bring net jou tas en badsak, die res is alles hier.

Ruim met al die nodige bybehore vir gemaklike selfsorg.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Dit was lekker om jou te ontmoet!

Gerda's Place
Shaun M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

What a fantastic place. Private and quiet.

Very nice place. All appliances and amenities.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for your review, Shaun! It was a pleasure meeting you!

Gerda's Place
Ansie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Awesome.

Hi, dit was awesome gewees. Sal weer wil gaan.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Ansie! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Gerda's Place
Ronel D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Uitstekend.

Die plekkie is baie netjies, die woonstel het alles wat mens benodig. Kwaliteit meubels en matrasse en 'n bonus van solar as die krag afgaan. Baie gerieflike, stil omgewing en 'n uitstekende vriendelike gasvrou. Dankie dat julle ons klein woefie toegelaat het, al is julle nie petfriendly nie. Ons kan definitief hierdie juweel van 'n plekkie aanbeveel.

Danie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Fantastiese dorpie, lekker restaurante, vriendelike mense.

Baie lekker plekkie, ons sal enige tyd weer daar gaan kuier!

Mirna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna C

Well equipped, very neat and close to all leisure.

Had a very nice stay. Friendly and informative hosts. Neat and private, well equipped and also equipped for load shedding.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Dit was lekker om jou te ontvang!

Gerda's Place
Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Gerieflik, vriendelik, asemrowend. Ons sal definitief weer kom kuier.

Die plek was 'n baie lekker plek gewees om te bly. Die ligging maak dit baie ideaal om die dorp te besoek te voet. Die wooning was skoon en baie netjies, en alles mooi uitgesit. Dit het alles waaraan 'n persoon kan dink wanneer jy St. Lucia toe gaan. Buitekoue stort vir die sandvoete, privaat braai-area, veilige onder skadunet parkering. Die wooning het 'n stoof en het alles wat jy nodig het. Klein huisie in die wildernis. Tannie het ons baie tuis laat voel en was 'n goeie gids vir die area. Enige iets wat jy wil weet oor St. Lucia en die parke, vra net vir haar. Baie dankie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Johan! Dit was 'n plesier om jou te ontmoet!

Gerda's Place
Madeleine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Beautiful, clean, quiet and close to town.

Lovely little place. Ideal for what I was visiting for.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for the lovely review! It was a pleasure hosting you!

Gerda's Place
Francois D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Comfortable and pleasant.

When we arrived, we were greeted by a very friendly owner who offered plenty of useful advice on what to do and where to go out for dinner. The accommodation was very comfortable and made for a relaxing reprieve after a day of activities.

Shoneez K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shoneez K

Amazing place, would definitely recommend and stay again.

We had a wonderful stay at the place. Tanie and Oom were so hospitable and especially understanding of my two young boys. Accessible and easy, with lights and TV even during load shedding. Everything you need for a stay away from home. Very comfortable and exactly like the pictures.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for your review, Shoneez! It was a pleasure to host you and your lovely family!

Gerda's Place
Andries P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Baie aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het en alles is prakties. Daar is 'n back-up elektrisiteitstelsel met solar. 'n Bediende kom skoonmaak as dit nodig is. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Dries! Julle is regtig oulike mense en dit was lekker om julle te ontvang!

Gerda's Place
Jacobus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Baie lekker verblyf.

Vriendelike mense. Lekker plek met air-conditioning. Baie lekker braai plek en is baie veilig. Loop afstand van die dorpie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Jaco! Dit was 'n plesier om julle te ontmoet!

Gerda's Place
Anneline W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline W

Excellent.

The place was clean and cosy. Gerda was very friendly and made us feel at home.

Gerda's Place se terugvoer

Dear Anneline!
Thank you for your review! It was a pleasure meeting you and hosting you for a few days!
Kind regards,
Gerda

Gerda's Place
Carolyn Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn Z

Ons het Gerda se gasvryheid en vriendelikheid opreg waardeer. Haar huis is baie goed toegerus en gerieflik.

Hulle tuin is 'n lushof en die voëlsang was wonderlik. Dis baie privaat met veilige parkering onder skadunet. As ons weer geleentheid kry om St. Lucia toe te gaan, sal ons nêrens anders wil bly nie.

Gerda's Place se terugvoer

Hallo Carolyn!
Baie dankie vir die mooi komplimente wat jy vir ons gegee het oor die woonstel! Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Vriendelike groete!
Gerda

Gerda's Place
Justin J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin J

Awesome.

I will recommend this to any other travelers.

Gerda's Place se terugvoer

Justin baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Gerda's Place
Louis N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Alles netjies en skoon. Alles wat ons nogdig gehad het en goeie gasvryheid.

Dit was perfek vir my en twee seuns. Ons het lekker gebly en tannie Gerda het uit haar pad gegaan om dit vir ons baie aangenaam te maak.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Louis. Dit was lekker om julle te ontmoet. Alles was baie netjies agtergelaat.

Gerda's Place
Rynhardt M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt M

Vriendelik, behulpsaam.

Gasstoof, sonpanele en boorgat wat help gedurende beurtkrag. Gerda is vriendelik en hou jou op hoogte van alles wat in omgewing gebeur met uitstekende diens in 'n privaat woonstel.

Gerda's Place se terugvoer

Rynhardt, baie dankie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Werklik 'n pragtige familie. Mag dit met julle baie goed gaan in die toekoms.

Gerda's Place
Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie lekker kuiertjie.

Alles was soos geadverteer. Enigste nadeel was dat WiFi nie heeltyd beakikbaar was nie, maar is geen skuld van die eienaars nie. Die diensverskaffer was uiters onvoorspelbaar. Die tye wat daar wel WiFi was het dit puik gewerk om die kinders in die aande besig te hou.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Riaan! Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Mag dit met julle baie goed gaan!

Gerda's Place
Susan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Dit was baie rustig en ons het dit vreeslik baie geniet.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie beslis aanbeveel aan enigiemand.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Susan. Dit is lekker om julle hier te hê.

Gerda's Place
Christa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Gasvry, netjies ruim en naby alles.

Het baie lekker gekuier en gerus. Alles is lekker naby en kon alles geniet wat ons beplan het vir ons kort verblyf. Sal verseker terug kom.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Christa. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.

Gerda's Place
Dean M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean M

We enjoyed our time at Gerda's Place, walking distance from most amenities, including Banana Box one stop shop for all your needs as well as restaurants.

Gerda and Tiger are great people, were ready to assist to resolve any issues and gave us good suggestions of places to visit. Our young men were thrilled to have wi-fi as nowadays it's no longer just a luxury.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for your feedback, Dean. It was great meeting your wonderful family.

Gerda's Place
Samantha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Baie lekker gebly. Sal beslis weer by Gerda's Place wil inboek.

Lekker naby aan hoofstraat. Veilig en netjies. Was baie vriendelik verwelkom.

Cecil G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil G

Alles wat 'n mens wil hê en nog meer.

Te mooi vir woorde. Skoon en alles wat mens nodig het vir 'n lekker ruskans.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was lekker om julle te ontvang! Hoop ons sien julle weer!

Gerda's Place
Madelaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine M

Langnaweek kuier.

Pragtige plekkie om saam die gesin te kuier. Die stapelbedjies was 'n fees vir die kinders. Die laat inklok tyd het ook baie gehelp, veral as mens vêr ry.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Gerda's Place
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker.

Omgee mense en baie aangenaam.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom hier by ons!
Mooi dag!

Gerda's Place
Esme B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme B

Uitstekende verblyf en gasvryheid, ons het alles skoon en vars gevind.

Dis selfsorg, so onthou om eie handdoeke, badprodukte, toiletpapier, koffie en tee ens. in te pak. Gelukkig reis ons in elk geval daarmee. Ons was buite seisoen in die week in St Lucia, en het letterlik die dorp en restaurante vir onsself gehad!

Bernard T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard T

Baie netjies. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Ons sal beslis Gerda's Place aanbeveel vir enige persoon. Alhoewel die verblyf aan die eienaars se huis is was privaatheid glad nie 'n probleem gewees nie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, Bernard. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Vriendelike groete,
Gerda

Gerda's Place
Martin G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Baie vriendlike mense , privaatheid word gerespekteer en plek is meer as voldoende vir 'n lekker ruskans.

Ligging is uitstekend. Woonstel het rustigheid wat dit omring.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Was lekker dat julle hier kom kuier het.
Groete

Gerda's Place
Mariska V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Baie geniet. Lekker, skoon plekkie met baie goeie en vriendelike mense. Baie dankie!

Waarde vir jou geld.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was lekker omnjulle te ontmoet! Hoop ons sien julle weer! Groete

Gerda's Place
Charmaine Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine Z

Beautiful garden, hygienic place, friendly people, very private.

Really had a good rest at a very nice location.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Gerda's Place
Natali V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali V

Verskriklik lekker.

Baie oulike mense met 'n baie oulike en lekker blyplekkie!

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Natali! Dit was lekker om julle te ontmoet! Wees veilig.

Gerda's Place
Arjan D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arjan D

Baie lekker en gerieflik gebly.

Baie vriendelik verwelkom en alles was in orde met aankoms. Baie netjies en gerieflik en goeie diens. Baie dankie.

Gerda's Place se terugvoer

Arjan, baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om jou en jou gesin te ontvang.

Gerda's Place
Louis S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Stil, veilig en goeie waarde vir geld.

Gerieflik en stil. Goeie waarde vir geld.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Louis! Dit was 'n plesier om julle te ontmoet!

Gerda's Place
Naude J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude J

Gerda se diens en verblyf was perfek, dankie!

Sien sterre.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Naude. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Gerda's Place
Sophia L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Very lovey and relaxing stay! 100% recommend!

The host was wonderful! We all had a fantastic stay. The place was well located and super clean and affordable (everything we wanted and more!) Definitely recommend. Will definitely be staying at Gerda's Place next time we visit.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback Sophia! It was a pleasure hosting you!

Gerda's Place
Annemarie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Baie lekker.

Baie lekker, gerieflik, baie veilig.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet.

Gerda's Place
Richter V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richter V

Baie rustig en veilig.

Gerda het ons vriendelik ontvang met al die inligting wat ons benodig. Plekkie is goed toegerus en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Dewald V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Uiters tevrede.

Gerda’s Place het al ons verwagtinge oortref. Baie lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Heidie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie V

Alles was perfek.

Gerda, baie dankie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gekuier! Ons sal Gerda's Place definitief aanbeveel.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Heidi. Dit was lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien julle weer.
Lekker dag!

Gerda's Place
Renee O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Heerlike verblyf!

Wat 'n aangename ervaring! Gerda se plekkie is volledig toegerus met elke denkbare gerief. Luuks en gemaklik, netjies en skoon, met pragtige mosaiek en buite-versierings by die braai-area. Gerda is geweldig vriendelik en gasvry - van vooraf skakel om te help met raad oor die pad, voorstelle vir eetplekke en dinge om te doen, en selfs briefies om te waarsku oor beurtkrag-tye sodat ons daarvolgens kon voorberei. Dit als terwyl ons steeds heeltemal privaat kon wees. Ons het geweldig lekker gebly, en hartseer oor ons hierdie oulike plekkie moes agterlaat, na wat 'n heeltemal te kort wegbreek was. Gerda's Place sal vir seker en sonder twyfel weer ons vakansie-bestemming wees as ons weer St. Lucia toe gaan. Dankie Gerda dat ons deel kon he in Gerda's Place.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Dit was baie lekker om julle te ontvang en hoop om julle weer in die toekoms te sien! Groete aan almal!

Gerda's Place
Gert V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Nice place with everything within walking distance.

A great place to stay. It was neat, clean, secure and the host was very friendly and helpful. Only 1 note: the bed was quite narrow and on the short side.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you. As for the bed, you will note that we specify that the unit has a double bed.

Gerda's Place
Morne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Netjiese, skoon en perfekte grootte eenheid met privaatheid soos versoek. Baie lekker gekuier.

Gerda was goeie gasvrou en elke dag was daar op ons vorige dag opgevolg.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang.

Vriendelike groete
Gerda

Gerda's Place
Marietjie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie netjies en gerieflik ingerig.

Baie netjies en gerieflik ingerig. Goeie gasvrou.

Gerda's Place se terugvoer

Goeie dag Marietjie,

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontvang

Gerda's Place
Ernest D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D

Just awesome.

Just what we wanted, peace and quiet. Friendly people.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontvang.

Gerda's Place
Roelien B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Perfekte wegbreekplekkie en baie privaat.

Sal definitief hierdie oulike plek aanbeveel. Dit is baie privaat en ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Was ons tweede keer daar en sal sonder twyfel weer daar bespreek.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit was baie lekker om julle te ontvang!

Gerda's Place
Cecilia G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Baie lekker gebly en gekuier.

Gerda en Tiger is 'n baie goeie gasvrou en gasheer. Laat hulle gaste tuis voel en sorg dat alles reg is vir hulle gaste.

Jesica D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesica D

Fantastiese plekkie en Tannie Gerda is die beste!

Tannie Gerda is verskriklik gasvry. Vreeslike oulike plekkie sal dit aanbeveel vir enige persoon!

Gerda's Place se terugvoer

Goeie dag Jesica,

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit was lekker dat julle hier kom kuier het!

Gerda's Place
Charles S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Gemaklik en rustig, alles wat 'n mens benodig om te ontspan!

Ons verblyf was kort, maar dis 'n fantastiese plekkie en ons sal definitief teruggaan! Alles wat 'n mens kan nodig hê is daar. Dis netjies, privaat en die area is rustig. Ons was baie ingenome met Gerda en sal enige tyd iemand aanraai om by haar 'n draai te maak!

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige terigvoer! Dit was regtig lekker om julle te ontvang!

Gerda's Place
Ettienne S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S

Baie netjies en waarde vir geld, jy sal nie spyt wees nie!

Gerda's Place het aan al my verwagtinge voldoen! Die verblyf was baie netjies, word elke dag skoongemaak en is baie naby aan al die doendinge. St Lucia is voorwaar die plek om te wees!

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontvang.

Gerda's Place
Johann D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie lekker en stil.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon met als wat jy nodig het. Privaat hek wat jy self oop en toesluit is 'n bonus. Regtig die moeite werd. Beveel dit beslis aan.

Gerda's Place se terugvoer

Johan en Johanna, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang!

Gerda's Place
Chris M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Lekker, gerieflike verblyf.

Ons het ons vakansie baie geniet. Gerda's is baie netjies, skoon en goed toegerus. Dis loopafstand van die winkels af. Gerda is baie vriendelik en behulpsaam. Gerda's het 'n vreeslike mooi tuin. Ons het amper elke dag blouapies en dwergmuishonde in die tuin gesien. Ons het selfs seekoeie in die straat in die aand gesien. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop dit sal nie die laaste wees nie.

Gerda's Place
Venetia F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Vreeslik lekker gebly.

Ek het vreeslik lekker gebly by baie vriendelike mense. Allies wat ek benodig het was in die woonstel en dis ook in 'n stil buurt geleë.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om jou te ontvang!

Gerda's Place
Rosalinda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalinda H

Heerlik.

Skoon plek, gawe mense, goeie diens. WiFi is 'n bonus.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was lekker dat julle hier kom kuier het.

Gerda's Place
Emmarentia O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia O

Pragtig.

Gerda se plek is 'n pragtige en rustige plekkie. Gerda is 'n baie omgee gasvrou. Wat ons waardeer het is dat sy ons vroegtydig laat weet het van beurtkrag. Ons kon planne maak daarvoor. Sal Gerda se plekkie vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te ontvang!

Gerda's Place
Martha H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martha H

Clean, safe, private.

Gerda was friendly and accommodating. She did us a huge favour. The flatlet was a bit small but private and quiet. The bed is a double and somewhat uncomfortable. No towels so bring your own.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for your review! It is stated on my description that the bedroom has a double bed. Towels are not normally supplied as this is a self catering unit but we will be more than willing to help out with towels should you ask for it.
Kind regards

Gerda's Place
Chantell T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Dit was baie,baie gerieflik!

Gerda's Place is baie skoon,netjies en het als wat mens benodig,mooiste tuin en is in 'n baie stil area.

Gerda's Place se terugvoer

Chantell, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontvang. Groete aan almal.

Gerda's Place
Mercia N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia N

Fantasties, rustig, netjies. Voel tuis.

Dierbare Tannie Gerda. Gasvryheid ongelooflik. Netjies plekkie, het alles wat jy nodig het in huisie. Mooi plekkie. Kinders was baie gemaklik daar en voel tuis.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Mercia! Dit was lekker dat julle kom kuier het! Kinders pragtig.

Gerda's Place
Wilma T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma T

Uitstekende verblyf.

Die plekkie is silwerskoon, veilig en gemaklik. Bo alles is dit uiters privaat - ideaal vir 'n gesin met klein kinders wat raserig kan wees. As ons weer St. Lucia toe gaan, sal ons heel eerste hierdie plekkie oorweeg. Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ek het nie een klagte nie. Wat 'n heerlike ervaring.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was baie lekker om julle te ontvang! Hoop ons sien julle gou weer!

Gerda's Place
Gerrit V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Baie lekker gebly, baie vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker privaat gebly by Gerda's Place. 'n Moet doen is Cape Vidal snorkel, night game drive en boottoer op die rivier.

Gerda's Place se terugvoer

Beste Gerrit,

Baie dankie dat julle die tyd geneem het om jul mening te gee, dit word baie waardeer. Dit was lekker dat julle hier kom kuier het!

Gerda's Place
Patrick B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Gerda was a warm, attentive and efficient host.

A perfect spot if you are up and out for most of the day. Clean, well equipped and good value for money. The only thing I would change would be to put in more comfortable lounge chairs.

Gerda's Place se terugvoer

Thank you for visiting us. It was a pleasure having you.

Gerda's Place
Dirk B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Fantasties.

Dis netjies, dis goed geleë en die eienaars is baie gasvry. Jy het privaatheid. Dis baie gerieflik en gemaklik. Mens voel sommer tuis.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie dit was lekker dat julle hier was.

Gerda's Place
Marius P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Rustig en lekker.

Dankie Gerda, ek en Linda het die rustigheid geniet, sal definitief jou plek aanbeveel vir vriende.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Gerda's Place
Marius D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Baie gerieflik en gemaklik.

Uitstekende diens gelewer. Baie privaat, netjies en goed ingerig.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie dat julle die tyd afgestaan het vir die kompliment! Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Gerda's Place
Martin G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Aangenaam en baie rustig, waarde vir geld.

Netjies, skoon, goeie ligging en Tiger en Gerda laat mens dadelik tuis voel. Daaglikse skoonmaakdiens is 'n pluspunt.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Martin en Desirie! Dit was lekker om julle te ontvang.

Groete

Gerda's Place
Tolla G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G

Aangenaam en veilig.

Baie netjies en baie gasvry, lekker gebly, sal weer gaan.

Venetia F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Awesomeness x100.

Ontvangs was vinnig en vriendelik. Die plekkie is fantasties en sal weer daar gaan bly. Ek sal dit ook aan vriende aanbeveel.

Linette H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Heerlik privaat en baie skoon.

Ons het dit baie geniet. Gerda is 'n wonderlike gasvrou. Ons het daar aangekom as vreemdelinge maar het gery as vriende. Baie dankie.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Gerda's Place
Piet S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Gasvry met respek vir privaatheid. Rustig, stil en veilig.

Gerda gee persoonlike aandag sonder om inbreuk op privaatheid te maak. Woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Goed geleë, privaat en veilig. Lekker om die enigste kliënte te wees sonder ander se grille en geraas. Klein bietjie opbouende kritiek: 2 laag toiletpapier laat 'n mens net daardie bietjie meer gepamperlang voel. Rubbermatjie voor die stort kan liewer met iets wollerig vervang word. Ek kla nie, ek sê maar net.

Francois R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie goeie waarde vir geld - oulike en goed toegeruste plekkie vir 2 mense.

Daar kort 'n koningingrootte-bed met 'n ordentlike matras of 2 enkelbeddens teen mekaar geskuif. Dubbelbedjie werk lankal nie meer nie, dis vir een persoon as mens by die 100 kg weeg. Die bed en matras was regtig onaanvaarbaar. Plek was baie bedompig/muwwerig binne, dalk lank leeg gestaan in die kus klimaat. Op 'n positiewe noot is dit regtig goeie waarde vir geld en kombuis besonder goed toegerus. Indien die slaap afdeling verbeter word sal ons vir seker weer daar kom kuier. Gerda is 'n lieflike gasvrou en baie besorgd oor haar gaste, dankie!

Gerda's Place se terugvoer

Ons is baie jammer om te hoor dat u so ontevrede was met die slaapgeriewe. Ek het aangebied om 'n nuwe matras op die bed te sit, maar die gaste was reeds opgepak om te vertrek en wou nie weer afpak nie. Wat die bedompigheid betref, ons het reën gehad die week en dan is dit maar bietjie bedompig binne in die geboue wanneer die son weer skyn.

Gerda's Place
Lydia Z - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia Z

Aangenaam, met gasvrou wat haar omgewing ken en goeie aanbevelings kon maak vir uitstappies.

Plek netjies, goed ingerig presies soos dit geadwerteer is.

Elize N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N

Veilig, naby St Lucia winkels, loopafstand, skoon, netjies, baie privaat.

Skoon, netjiese woonstel, privaat en veilige braai-area, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat St Lucia besoek. Naby winkels, vulstasies, stalletjies en dis baie skoon.

Pieter S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Onverbeterlik in alle opsigte!

Gerda is 'n wonderlike gasvrou en baie hulpvaardig. Sy gaan uit haar pad om ons gelukkig te hou sonder om lastig te wees. Sy het selfs in die middel van die nag opgestaan om my vrou na dokter toe te neem. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Alles is uitstekend met geen klagtes nie. Dankie Gerda! Die ligging is net so goed en binne loopafstand van besighede.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie Pieter!
Dit was lekker dat julle kom kuier het!

Gerda's Place
Gerhardt D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt D

Dit het ons naweek totaal vervolmaak. Dis 'n tuiste weg van die huis af.

Ons was absoluut vriendelik ontvang, en is ten volle ingelig oor hoe alles werk, waar alles is en wat om te doen en besigtig in St Lucia. Die ontvangs het 'n mens dadelik laat tuis voel en op jou gemak. Die woonstel was goed toegerus en gemaklik.

Gerda's Place se terugvoer

Baie dankie, Gerhardt!

Gerda's Place
Rosalinda H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalinda H

Very nice place.

Central placed, very nice place, enjoyed our stay. Thank you.

Mary C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary C

Huisgevoel, lekker met kinders.

Lekker plek, lekker met kinders, huisgevoel, mooi plek, vriendelike mense in St Lucia.

Wian W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian W

Skoon en netjiese woonstel.

Dankie, Gerda, vir jou gasvryheid. Sal verseker weer terugkom!

Jacobus V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Netjiese skoon, ruim en rustige verblyf.

Ons het ons verblyf by Gerda's Place terdeë geniet. Die eenheid is privaat en rustig maar tog binne stapafstand van die hoofstraat en winkels. Alles was skoon en netjies en Gerda baie gasvry en behulpsaam. Ons sal Gerda's Place hoogs aanbeveel.

Gerhard H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Asemrowend.

Was baie behulpsaam en die plek was pragtig.

Jan B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Inderdaad 'n plek waar mens tuis voel en ontspan.

Baie goeie ontvangs deur Gerda met 'n volledige verduideliking van hoe alles werk. Eenheid het 'n hoë standaard van toerusting en baie ruim in 'n pragtige tuin en omgewing. Baie goeie veiligheid. Hoogs aan te bevele.

Koos V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Baie netjies, goed geleë.

Parkering gerieflik by woonstel en pragtige tuin!

Angela S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

We were a family group of three and thoroughly enjoyed our 2 nights at Gerda's Place.

St Lucia is a peaceful, safe, small town. A beautiful spot. A walk down to the estuary and a trip to Cape Vidal is highly recommended.

Ansie V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Lekker plek om te bly.

Dit was heerlik gewees en ons het alles gehad wat nodig is. Dit was rustig en veilig.

Nick M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick M

Stil rustig en ontspanend.

Gerda is 'n fantastiese gasvrou en ons sal beslis weer daar kuier.

Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Mooi huisje met komplete keuken, buiten zitten kleine buitendouche.

Leuk huisje, rustig gelegen. Vlak bij de restaurants. Prima geschikt voor echtpaar met kinderen. Wij vonden het prima.

Owen P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen P

Aangenaam verras! Gerda is professioneel en laat jou welkom voel. Die verblyf is 4-ster!

Gerda is goed ingelig oor die omgewing.

Gerrit V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Waarde vir geld, netjies en goed geleë!

Gasvryheid van gasvrou, Gerda, was voortreflik. Die woonstel word elke dag gediens wat verblyf verder aangenaam gemaak het. Die woonstel is in 'n stil area, maar stapafstand van goeie eetplekke. 'n Bootrit op die meer om na al die seekoeie en krokodille te kyk, sowel as 'n besoek aan Cape Vidal (35 km) is 'n moet. Sal beslis weer gaan kuier.

Frikkie N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor die omgewing.

Verblyf was baie lekker, en dit voel baie veilig en rustig. Sal weer van verblyf gebruik maak!

Andre D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

De verblyf is goed, maar daar is geen see-swemplek nie.

Lekker gebly en geslaap!

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolfynlaan 24, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6195aacd2f71aae3347b2502f4895e83699dfc63b28e89b8b8a2b4b176d053325a4bcf12c71e135ba859ca0b50e4e4a3b840?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 89 5 1 5 24 Dolfyn Avenue St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.378915035299 32.414068132639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang