Gewel Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis perfek vir 'n naweek-wegbreek, sakereisigers of 'n basis vanwaar die besienswaardighede in die omgewing verken kan word.
Die verblyf bestaan uit 8 en suite-kamers wat pragtig ingerig is. Daar is slaapplek vir 16 gaste in totaal. Sommige kamers het 2 enkelbeddens wat in koningingrootte-beddens opgeskep kan word. Die beddens word opgemaak met gehalte-beddegoed en donsveer-duvets en ander kamergeriewe sluit elektriese komberse, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar. Sonkrag vir nodige toestelle word voorsien gedurende beurtkrag en die verblyf het 'n boorgat.
Veilige parkeerplek word voorsien om te verseker dat jou verblyf kommervry is. Gaste is ook meer as welkom om vir 'n rustige wandeling deur die tuin te gaan, op eie risio in die swembad af te koel, of om te ontspan in die vermaakarea.
By Gewel Guesthouse is jou gashere, Johan en Valerie, se trots die gasvryheid en uitstekende diens.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 69
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Gewel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang