Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gilly's Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bianca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi ingerig. 'n rustige en stil wegbreek. Dit is 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het in die Stables tuisgegaan, wat 'n kamer met 'n badkamer was. Alles was mooi skoon en goed onderhou. Ons kon van die kombuisgeriewe buite gebruik maak, wat baie gehelp het. Ek sal in die vervolg dalk 'n ekstra pan of braaipan saamneem. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan as ons in die omgewing kom. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Codi
Gilly's Accommodation
Good morning, Thanks so much for taking the time to leave a review, We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. and you were nice and relaxed. yes, with regards to the communal kitchen area down at the stables, we have not finished that area, as it is still in progress, but will Definity be adding more pots/pans, etc Thanks again and will see you when you're next in the area.

Marlize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit is 'n pragtige plek. Baie, baie dankie vir die pragtige verblyf. Dit was hemel op aarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Codi
Gilly's Accommodation
Thanks so much Marlize for you feedback, we are delighted to hear that you enjoyed your stay with us.

Sonja T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Lekker - skoon en veilig. Die eenheid is goed ingerig - skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely place. Perfect little spot for a stay over. Neat and tidy. A small bar fridge and a curtain that can be pulled across the door window would be a lovely addition for comfort in the mornings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle Ter Haar T
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Neat and safe! Located in a convenient spot, just a few minutes away from popular wedding venues around the area. Neat and safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Rustige oornagakkommodasie 'n entjie weg van die N3. Stables lyk of dit onlangs nuutgebou is. Ruim kamer met dubbelbed, stort en toilet. Slegs 'n koffie-/teeskinkbord met die nodige. Ongelukkig geen yskas in die kamer nie, alhoewel daar 'n gemeenskaplike yskas en vrieskas buite onder die stoep beskikbaar is. Wat gepla het was dat die stort se drein nie behoorlik gefunksioneer het nie. Water neem lank om weg te dreineer, en as jy nie keer nie of bietjie lank stort, dan loop die water in die res van die kamer in. (Ek neem aan dat die eienaars hieraan aandag sal gee).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Codi
Gilly's Accommodation
Good morning, thanks so much for taking the time to send a review, we really appreciate getting feedback from our guests. I will have a look at the drains, as you are the first to bring this to our attention, could you please let me know which stable room you stayed in (as you got to pick your own rooms) so I can have a look and sort out the problem? Once again thanks so much and hopefully we will see you again when you are next in the area. Thanks, Kirst

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Value for money. Conveniently located near Tala Game Reserve as alternate wedding accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Beautiful location, room was clean and the additional features were thoughtful. The farm that the accommodation is on is beautiful, with views of the mountains and lots of birds to watch. The room was clean and well thought out with a heater for the cold. Loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Codi
Gilly's Accommodation
HI Jess, Thank you for taking the time to post a review of our accommodation. We are really happy to hear that you enjoyed your stay with us at Gillys. And please give us a shout when you are ever in the area again. Have a lovely day Kirsten

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Codi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevton Eggs Plaas, Umlaas-weg 7, Camperdown, 3720, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37418b248ec2f3365e010ff9e5517ba328c4d9d15633e80785c32d062e9b4755235a38dc961061900e57aa1acce21fb7552c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Trevton Eggs Farm 7 Umlaas Road 3720 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -29.77993007214 30.501046692747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang