Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Maine Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Glen Maine Guest House is in die stil, sekuriteitswoonbuurt, Lynnwood Glen geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, hospitaal besoeke en vakansiegangers met maklike toegang tot die N1. Dit is ook naby Menlyn, Time Square Arena, Lynnwood Bridge, Varsity College, Life Faerie Glen Hospitaal en Cintocare.

Die gastehuis bied 'n rits kamers en eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste, met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens, driekwartbeddens en en-suite badkamers. Gehalte-linne, -komberse en -handdoeke word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die selfsorgeenhede het 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en kombuisie. Rook is verbode in al die kamers. 'n Wasgoeddiens en etes kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Daar is 1 veilige parkeerplek per kamer op die perseel beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan en een veilige parkeerplek is beskikbaar per kamer. Die gastehuis maak tydens beurtkrag van sonkrag gebruik en gaste kan alle geriewe behalwe vir lugversorging en haardroërs gebruik.

Glen Maine Guest House is net 1 km van die Menlyn Park-winkelsentrum, Time Square Casino en Cintoare af, 2 km van Faerie Glen Hospitaal , en 5 km van die Wilgers Hospitaal af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Diederich K
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig! Skoon en netjies! En baie gerieflik! Heel aangenaam. Netjies, en uitstekend geleë vir ons besoek aan die hospitaal.
Nov 2024
Isabella M
Gesin met tieners
5.0
Pragtige gastehuis. Pragtige plek, netjies, skoon en die gemaklikste beddens. Personeel is baie vriendelik. Ons sal Glen Maine gastehuis enige tyd vir...
Sien meer
Nov 2024
Ronel F
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en gemaklik. Ons was slegs vir 'n oornag in die gastehuis. Het slegs daar geslaap nadat ons 'n vertoning bygewoon het en nie na die tyd...
Sien meer
Nov 2024
Millie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Ligging ook ideaal.
Nov 2024
Deone B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, big and comfortable. The room we stayed in is huge. Very clean and comfortable. I would highly recommend a stay at Glen Maine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Glen Maine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ec4e84cd752ec62e923c98d4bef4ec0633e06a6d903887b211732ed177440974fb29124cf10ecd13fae8b2475b95d265a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang