Glenaarden Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 21 Rietfontein-plaas 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glenaarden Farm Stay bied lieflike selfsorgverblyf op 'n plaas op die Bronkortspruitpad 9,2 km vanaf Rayton.
Die verblyf beskik oor Innihoek en Ommidraai wat 2 selfsorgeenhede is. Innihoek is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 3 gaste of 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en Ommidraai is 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 5 gaste of 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Innihoek en Ommidraai se hoofslaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer in Ommidraai het 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Alle gaste het toegang tot 'n boma met braaigeriewe en hout word voorsien. Daar is 2 damme op die plaas vir diegene wat hou van visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Deel 21 Rietfontein-plaas 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng
- Gaste dink Glenaarden Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 21 Rietfontein-plaas 366JR, R104, Rayton, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang