Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glentana Beach Whisper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glentana Beach Whisper is 'n selfsorgwoonstel in die La Tornyn-woonstelgebou in Glentana, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.

Dié hoekwoonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het ook direkte toegang tot die patio buite. Die tweede en derde slaapkamer is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n groot rusbank, 2 leunstoele, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n patio waar gaste kan braai en gedeeltelike see-uitsigte kan geniet. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af en 'n grasperk. Dié eiendom is oorkant die strand en het direkte toegang tot die strand, en is sowat 7 km van Groot-Brakrivier af waar gaste plaaslike winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Glentana Beach Whisper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glentana Beach Whisper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 225, Eenheid 9 La Tornyn, Glentana, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fdf666daacddb4c766860925e2611820877e16b4aae29119ebd45feb81354607dd25495d9ac6914296118ea7f83e098a2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 225 Gleniqua Drive Unit 9 La Tornyn 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.049925745856 22.289039773954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang