Golden Key Guesthouse
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sakelui en gesinne.
Elke kamer is uniek versier en beskik oor en suite-badkamers, privaat ingange en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel.
Ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden Key Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang