Gordon's Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gordon's Guest House is 'n smaakvol versierde gastehuis in die hartjie van die sonderlinge, historiese deel van Kaapstad, die De Waterkant-area. Dié area word 24 uur per dag gepatrolleer en dis veilig om tussen die restaurante, kroeë en nagklubs te loop. Die area is baie sentraal met oorgenoeg publieke vervoer, en dis slegs 10 minute se stap vanaf die V&A Waterfront en middestad.
Verblyf is beskikbaar in 'n dubbel-gastekamer met 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n termostatiese stort en verhitte handdoekrelings. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n HD-TV en 'n AppleTV-konsole, asook vinnige WiFi.
Die gastehuis het 'n leefarea met 'n HD Slim-TV met 'n BluRay-speler, 5.1 kringklankstelsel, Netflix en YouTube.
Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Braaigeriewe, hout en vuuraanstekers kan gereël word op versoek. Lughawependeldienste is ook beskikbaar teen 'n addisionele koste. Daar is veilige parkeerplek reg buite die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Highfieldstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Gordon's Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang