Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits Holiday Flats

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gouritsmond Holiday Flats is 'n kompleks met 4 woonstelle wat elkeen 'n privaat ingang het.

Elke woonstel is baie netjies en ruim, en volledig toegerus met kombuistoebehore en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die woonstelle bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste, afhangend van die woonsteltipe. Die woonstelle het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe en elke braai het sy eie werkspasie.

Die kompleks is stapafstand van die strand af. Wees op die uitkyk vir ywerige vissermanne, want dis 'n baie gewilde visvangplek. Die Gouritsmondrivier is ook nabygeleë waar gaste talle watersporte kan geniet.

Vir buitelugliefhebbers is hier baie om te sien en te doen insluitend voetslaan, voëlkyk en die pragtige fynbos wat jy kan bewonder.

Die naaste dorp aan Gouritsmond is Mosselbaai wat 40 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mark-twaine M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker met die mees gemaklikste gasheer. Die eienaars is great mense en hulle doen baie moeite en is baie tegemoetkomend. Ons het baie lekker geb...
Sien meer
Okt 2023
Sigrid V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het so lekker gekuier, rustig, veilig en loop afstand see toe. Die gasvrou is amazing. Sal enige tyd weer soontoe gaan.
Apr 2023
Marius C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, skoon plek en lekker om te kuier. Magda het ons viendelik ontvang. Dit was rustig en net 'n lekker veilige plek om vakansie te hou. Ook die d...
Sien meer
Feb 2023
Pyron I
Gesin met klein kinders
4.8
Home away from home. Enjoyed my stay. Big rooms and comfortable beds and everything you need in a kitchen.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Michelle L
Saam met vriende
4.8
Comfortable and safe. We were a group of friends visiting Gourits for a wedding, and our stay at Gourits Holiday Flats was exactly what...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourits Holiday Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 10, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMWFlY2ViLWJjZTQtNDc1ZC04N2E2LTJhNWZlODUzMmVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 10 Steentjie Street Gouritzmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.348008 21.874762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang