Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace B&B

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Amore
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Amore is 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Gratis wifi en swemgeriewe. handoeke, stort en stortseep word voorsien. Ons eenhede spreek van netheid en gee die huislike gevoel. Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas toegerus. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige, privaat parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Annie
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim en gerieflike oopplan-eenheid het 'n koningingrootte- en driekwartbed. Dit beskik ook oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank wat as 'n slaapbank gebruik kan word. Die badkamer het 'n groot stort, wasbak en 'n verhoogde toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Koffie, tee en suiker word voorsien. Gaste is welkom om hul eie Netflix-aantekenbesonderhede vir die TV te gebruik. Daar is 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Bespreek gerus ons huislike atmosfeer eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Ons eenhede is toegerus met koffie, tee en suiker. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, airfryer, toaster , mikrogolfoond en eetgerei. Daar is of 'n losstaande waaier of dakwaaier beskikbaar, elke kamer is sorgvuldig gebou om die somerson in die winter vas te vang wat die kamers lekker warm hou en in die somer, is die kamers lekker koel. Die swembad word op eie risiko gebruik. Elke eenheid is selfsorg. Restaurante is ongeveer 1 km vanaf Grace B & B

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kock-straat 78, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc31c91a1783227a65ec4e22f8770160c972d609114053877699be5643a5587ae52b9f890a511ee5bc80acbea0c9aa88a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang